Impovu Dam(Elandsjagdt Dam)

Otter69

New member
Hi hengelaars

Ek wil n vinnige vraag vra asb, ek beplan om more Impovu dam aka Elandsjagdt dam in Humansdorp te gaan hengel vir karp.
Weet iemand dalk van wat daar werk en watse diepte moet ek hengel??

Enige hulp sal help asb.Sal op hoogte hou van wat gebeur het.

Dankie :wfish
 

Go fish

New member
Het baie lank terug daar gaan karp vang, tutti frutti,honey glow en bunspice het vir my gewerk toe. Ek sou se hengel in sowat 3-4m water.

Ek is nie 'n karp hengelaar nie, en het saam met 'n vriend wat S.A kleure het in karp hengel gaan vang. Het al baie bass liga's daar gehengel en mooi karp op kunsaas daar gekry.

Sterkte, hoop dit help.
 
Top