wil by varswater hengel club aan sluit

Otter69

New member
Kan iemand my dalk raad gee asb.Eks opsoek na n varswater hengel club waar ek kan aansluit.So enige raad is welkom of voorstellings.Dankie solank>
 

Waldok

Senior Member
Yes Otter,

Ek weet nie hoe baie varswater hengelaars hier op sealine is van PE se kant nie. Ek weet van George en Mosselbaai area. Ek hoop jy kom reg.
 

Bottie

Member
Dagse, ek het die volgende op Sealine gekry, jyk of jy die manne 'n pm kan stuur.
anglingisgr8
morbill     hy is van algoa, hul e-pos is algoa@live.co.za

Ek hoop jy kom reg.
 

PI

Senior Member
Hi Try die nommer:

"Hi – ALGOA Hengel Klub –

 

Wiets Coetzee – 079 803 9260."

PI
 
Top