Koos gooi die golfkarretjie om na 'n lang dag op die golfbaan. 'n Vrou wat daar naby speel, sien dit en hardloop nader om te help.
'Het u seer gekry meneer?' vra sy.
'Nee, net groot geskrik,' sê Koos.
'My huis is hier naby, kom saam, dan gee ek jou 'n knertsie vir die skok,' sê die...