Right Guys the Big Boys are busy playing at van de

CAMO

Member
6 teams in contention for the medals. Good comp. next two fishing days will be very interesting. Go W/Province!!!!!!!!!!
 

Torch

New member
Die WP en Suid Kaap ouens klim in die klein hammerkoppies in. Hulle gooi defnitief kleiner ase as die ander ouens.See is baie mooi vandag. Met die sakwater gaan ons sekerlik sports sien. Tot later
 

Torch

New member
Die WP en Suid Kaap ouens klim in die klein hammerkoppies in. Hulle gooi defnitief kleiner ase as die ander ouens.See is baie mooi vandag. Met die sakwater gaan ons sekerlik sports sien. Tot later
 

RedEye

Senior Member
Thanks for the news! Please keep the updates coming guys!!
WP can't play rugby but this year they can fish!!! Come on boys!!
 

Torch

New member
Dit het nou heeltemal stil geraak. Geen vis vir die afgelope uur nie. Water is baie koeler en glas helder.Die ouens wag maar vir die bronzies met die sakwater.

PS. Daar het die een Vrystaat ou nou vasgemaak met iets kleins. Seker maar weer n hammerkoppie.
 

KLIPVIS

Sealiner
Torch jou beauty baie dankie vir die upodates , hoekom sal die bronsies beter uitkom op die sak ? Dieper wade en oor die drop off kom ?
 

Bevid

Sealiner
Klipvis jy sal dit nie glo nie. Ek is seker daai stuk strand is die naaste wat ons het aan julle Kaap se kus. Van daai banke kan jy vir 500m inloop voor jy by die dropoff kom. Daar was een net links van ons gewees Saterdag en as jy nou braaf genoeg is om daar uit te loop is dit diepsee daar agter. Ek wade nie n hell nie.
 

Torch

New member
Stefan Ferreria van die OP het sommer n paar vinnige vis gevang. Diamonds kom ook nou uit. Die drop is nog bietjie ver en net die manne wat kan lekker wade kry vis.Snot chokka lyk vir my is die antwoord.WP en Suid Kaap is maar stil. Border kom nou mooi deur met die diamonds. Seker n geheime aas. Hahahaha
 

Dylan84

New member
If you have to wade far then Shane should do alright, he wades so far he has to do verticle jigging for fish hahah
 

Bevid

Sealiner
Shot Leon. Mooi om te hoor daar kom n paar vis uit. Neem n paar pics chom. Ons stel jou solank an as "media liaison officer".
 
Top