Yes Leon. Hulle vis more Gamtoos chom. Gan spandeer die dag daar en neem pics en report elke 20min hier terug. Dankie man. Baaie gaaf van jou om dit vir ons te doen.Waar vang die ouens more? Smaak bietjie n draai gaan maak en kyk wat gebeur.

Als strand daar. Nou net gehoor daar het n hele paar Diamonds uit gekom en n paar smooth hounds. Die wind is so sleg dat die meeste van die manne in die kom gan vis het.Hoe lyk die water by Gamtoos , klippe , sand , vlak strande of diep gulleys etc , en die wind SW ook sleg vir daai area ?