Die WP en Suid Kaap ouens klim in die klein hammerkoppies in. Hulle gooi defnitief kleiner ase as die ander ouens.See is baie mooi vandag. Met die sakwater gaan ons sekerlik sports sien. Tot later
Die WP en Suid Kaap ouens klim in die klein hammerkoppies in. Hulle gooi defnitief kleiner ase as die ander ouens.See is baie mooi vandag. Met die sakwater gaan ons sekerlik sports sien. Tot later
Dit het nou heeltemal stil geraak. Geen vis vir die afgelope uur nie. Water is baie koeler en glas helder.Die ouens wag maar vir die bronzies met die sakwater.
PS. Daar het die een Vrystaat ou nou vasgemaak met iets kleins. Seker maar weer n hammerkoppie.
Klipvis jy sal dit nie glo nie. Ek is seker daai stuk strand is die naaste wat ons het aan julle Kaap se kus. Van daai banke kan jy vir 500m inloop voor jy by die dropoff kom. Daar was een net links van ons gewees Saterdag en as jy nou braaf genoeg is om daar uit te loop is dit diepsee daar agter. Ek wade nie n hell nie.
Stefan Ferreria van die OP het sommer n paar vinnige vis gevang. Diamonds kom ook nou uit. Die drop is nog bietjie ver en net die manne wat kan lekker wade kry vis.Snot chokka lyk vir my is die antwoord.WP en Suid Kaap is maar stil. Border kom nou mooi deur met die diamonds. Seker n geheime aas. Hahahaha