Right Guys the Big Boys are busy playing at van de

Bevid

Sealiner
Dankie vir die updates Torch. More kan jy maar rus maar Vrydag moet jy weer spark hoor. Hulle vis weer Van der Riets.
 

slide

Senior Member
My Afrikaans is terrible but thanks for all the updates that i am able to read and understand:thankie

Keep them coming
 

Bevid

Sealiner
KLIPVIS wrote:
Tuna jy is bekend vir jou kptkb

*** praat tydens komp beker

so ek hou regtig duimvas jy lieg , hahahahahaha

Bwaahahahahahahahahahaha. Nee man sies Klipvis. Ek hoop daai ou het daai vis geland. It's only a sport bud.

 

@Slide. Your Afrikaans aint bad hey. Beter than some C.T. guys fishing abilities. :fbash
 

tuna

Sealiner
op slide,,? dit was seker 4 jaar terug op daai Nationals
Geniet dit manne , mag die beste span wen
 

KLIPVIS

Sealiner
Ek Tunejou nie ha nie !

Nee beslis die beste span sal die Nationals wen , enige een van 5 spanne nog in die running !
 

KLIPVIS

Sealiner
jissie 15 minute oor , imagine n ligte stampie , daan kom jou lyn in en in en in , nog n stamp maar n harde een , nog slack en skielik raak die lyn swaar en jou stok sak en hy sak en jou drag begin rol en jy slaan en vas , 35 minute later almal is klaar uit die water uit en dan slaat hy sy stert op die water jy raak yskoud want dit is n bees van n raggie , jou partner gryp hom aan die stert en nog iemand moet kom help , hulle kry n weight marshall en nog een sodat hulle hulle tape measures kan las , jou bag van 302cm le en klap , die weigh marshall teken jou kaart en jy sit die vis terug wat mooi weg swem , net toe bring iemand vir jou n yskoue bier en n lekker valsbaai klap op die rug , wie het porn nodig ????? daai is leka

ek is nuuskierig wat het gebeur vandag , en wat gaan ek more doen , stress !

dankie torch vir jou updates dit is baie waardeur.
 
Top