masehare !!!!!!!!!! die manne het raggies gevang vandag dat dit by hulle ore uitloop , een WP ou het 3 groot visse , die res almal 1 of 2 visse , maar ek weet nie van 5 van die wp ouens nie , sal nog hoor , Brown van border het 5 raggies , meeste by sandsteen , ersn n duckie van 60kg , 3 minute terug was 4 ouens nog vas voor die ou wat ek mee praat.so ja memorable lyk dit my , more is dit kablejouws , vrydag weer van der riets , woensdag het ek nou vergeet , kannie wag om te hoor vanaand nie !