Right Guys the Big Boys are busy playing at van de

KLIPVIS

Sealiner
ek wonder ook hard , gaan gou paar manne bel , en laat weet as hulle antwoord , seker oppad terug bakkie toe nou.
 

KLIPVIS

Sealiner
ek wonder ook hard , gaan gou paar manne bel , en laat weet as hulle antwoord , seker oppad terug bakkie toe nou.
 

KLIPVIS

Sealiner
ek wonder ook hard , gaan gou paar manne bel , en laat weet as hulle antwoord , seker oppad terug bakkie toe nou.
 

KLIPVIS

Sealiner
masehare !!!!!!!!!! die manne het raggies gevang vandag dat dit by hulle ore uitloop , een WP ou het 3 groot visse , die res almal 1 of 2 visse , maar ek weet nie van 5 van die wp ouens nie , sal nog hoor , Brown van border het 5 raggies , meeste by sandsteen , ersn n duckie van 60kg , 3 minute terug was 4 ouens nog vas voor die ou wat ek mee praat.so ja memorable lyk dit my , more is dit kablejouws , vrydag weer van der riets , woensdag het ek nou vergeet , kannie wag om te hoor vanaand nie !
 

KLIPVIS

Sealiner
WP klink my het 14 raggies in totaal en darem paar oor 100kg , ek hoor AJ de Beer het 2 x 180kg plus visse , seker oor die 100 ragies geland vandag , die punte sal eers baie laat uitkom vanaand seker.
 

PatrickC

Senior Member
PPPRRRRRRRRRRRROOOOOOOOOOOOOVVVVVVVVVVVVVVVVIIIIIIIIINNNNNNNNNNNCCCCCCCCEEE!

Shot for the updates!
Always nice to fish a comp when the conditions are RIGHT!
 

tuna

Sealiner
Ek het nounet gehoor suid kaap het 47 raggies, 13 oor n honderd en 2 oor 200, natal het ook baie goed gedoen...
 

FISH

Senior Member
EP landed 11 Raggies biggest 202cm and one duckbill 12 other rats Stephan landed three Raggies 147cm 140cm and 160cm.
 

FISH

Senior Member
tuna wrote:
Ek het nounet gehoor suid kaap het 47 raggies, 13 oor n honderd en 2 oor 200, natal het ook baie goed gedoen...

Southern Cape has 14 Raggies AJ one over 200kg Hedrico has one of 203cm and two more Chriss Van Zyle has Three Willie Welman has one JC has 3 and Renier has three.

WP Has 14 Raggies plus two over 100kg plus 8 rats

Zululand has 18 Raggies

Natal has 21 Raggies

Central Gauteng has 5 Raggies

 
 

tuna

Sealiner
..lol,lyk my die gauteng manne het laat begin hengel of stroppe lags die water gemaak
Well done aan al die spanne
 

Marthin

Sealiner
Scores kerels scores, ek maak nie uit van totals nie.

Kom wp hengel is die enigste WP span wat ek support.
 

FISH

Senior Member
Just chatted to Simon Burton. It seems that's the only big fish EP has a few rats and the westerly is starting to pump
 
Top