Ok, ons probeer weer, Admin maak asb. 'n post hier

GaljoenKiller wrote:
Kyk net hoe oulik....lol

attachment.php


Ek mis hulle al klaar, kan admin nie die ban net 1week maak nie asb.???????????????????????
 

khalaharikid

Sealiner
Carter@MCM wrote:
Hooch wrote:
#Banded Galjoen# wrote:
What's the reason behind admin deleting the voting poll for those 3 guys???? Are they scared the votes will go in favour of galjoen, hannes & killer strepie????
Dude, go like this :doh Its been moved to the lounge: http://www.sealine.co.za/view_topic.php?id=22080&forum_id=38
 

Just out of interest's sake I deny totally and utterly sending any such message to anyone.I have made my message folder available to Adim to see for themselves and requested that they find where the PM originated from.

When you have to invent messages like that then you know you are really a child
Hooked, ... ***DELETED***
Man you can whine
 

BOSKABELJOU

New member
Are we going to talk fishing again its almost derby time and i cant wait hopefully this weather opened up some spots southern capes way theres always big galjoen there and if i am lucky maybe a cracker
 

Seawiid

Senior Member
Looks like a great event to take part in. Unfortunately I won't be so lucky.

Is there any info online describing the format of the competition?
 

Strepie

Sealiner
GaljoenKiller wrote:
Sailfish wrote:
GaljoenKiller wrote:
goeie dag kerels. Ek sien die manne het mooi gallies gekry to ek weg was. Die water an die kant van die berg is maar kouerig vir die groot galjoene die manne vang net kleinerige vissies wat mos natuurlik terug gegooi word...haha
Ahoi daar my maat. Jy kyk darem lank na Prison brake. Dankie vir die inligting oor die water temp aan daai kant van die wereld. Dis my laaste pos die tot my maters se suspensie weer gelig is. Stywe lyne en vang daai groot galjoene.
Ja ek het gister terug gekom, het nou so twee weke om lyn nat te maak. Ek het vanoggend vinneg met Oom Boetie gepraat en hy se die water is uisig koud. Die vakansiegangers looi die klein sappige galjoenkies.
Korrek, ek was die naweek daar en lanklaas was die water so koud in daai omgewing. Ons het 3 van die miniatuur galjoentjies gevang wat ons weer laat gaan het. Alles op wurm.
 

nomad

New member
MAYBE EVERBODY SHOULD JUST GO FISHING , FORCED ONLINE BY WORK , NEVERTHELESS .
MAYBE MOET JULLE OUENS MAAR DIE 'BADBOY' BERE TOT SO SEPTEMBER .
 

Anchorman

Senior Member
Waars al die mense wat die naweek gaan gallies jag het?
Moenie vir my vertel ek was al mens wat in die reen gaan staan het om net klein stompneusies te vang nie?
 

JasonF

Sealiner
Anchorman wrote:
Waars al die mense wat die naweek gaan gallies jag het?
Moenie vir my vertel ek was al mens wat in die reen gaan staan het om net klein stompneusies te vang nie?
Die ouens het nie gaan Galjoen vang nie. Ek en n paar van die ouens het gaan gooi vir koeihaaie en steenbras. Ek het weer soos gewoonlik geblank. Jy sal eers oor so twee weke of na die Galjoen Derby (08/8/2009) van die ouens hoor.
 

Anchorman

Senior Member
Op Struisbaai plaat, net so paar 20 meter voor die ou wrak, nog nooit so baie sulke klein vissies gesien nie, vreet aanhoudend al mens se aas af voor daar iets groters verby kan kom. Het wel gerigte gehoor dat daar baie galjoen laasweek tot Woensdag toe daar in daai area uitgekom het, maar kon dit nog nie bevestig nie.
 

Attachments

  • klein vissie.jpg
    klein vissie.jpg
    27.2 KB · Views: 395

JasonF

Sealiner
ChuckSomeLead wrote:
Looks like a great event to take part in. Unfortunately I won't be so lucky.

Is there any info online describing the format of the competition?
Galjoen Derby is every year around the long weekend in August. Teams of six people partake in the comp. Speaking under correction there were 69 teams last year. Prizes are in different categories i.e Biggest fish released, biggest fish weighed at weigh-in. Biggest bag of fish. Prize to De Hoop for the guy with the biggest total weight of Galjoen released by one person(if they do it this year again). There are a lot of prizes to much to mention. This is one of the best organized comps that I know of and the biggest joll. If you have any more questions please feel free to ask and I will try and answer them.
 
Top