Goeie foto!!! ::cop:::cop:::cop: lolFOTO GEKRY VAN KILLER STREPIE, HY LYK NIE GELUKKIG NIE.
FOTO GEKRY VAN KILLER STREPIE, HY LYK NIE GELUKKIG NIE.





Don't worry already got a BLANK CHEQUE for bail, only problem is it must be cashed at BAKOVENBOSKABELJOU wrote:FOTO GEKRY VAN KILLER STREPIE, HY LYK NIE GELUKKIG NIE.
Ag shame! Does he have any request? Can aways send him a galjoen with a file in it.



Kyk net hoe oulik....lol
Sharp!ChuckSomeLead wrote:Don't worry already got a BLANK CHEQUE for bail, only problem is it must be cashed at BAKOVENBOSKABELJOU wrote:FOTO GEKRY VAN KILLER STREPIE, HY LYK NIE GELUKKIG NIE.
Ag shame! Does he have any request? Can aways send him a galjoen with a file in it.![]()





Hooked wrote:
Hooch wrote:#Banded Galjoen# wrote:Dude, go like this :doh Its been moved to the lounge: http://www.sealine.co.za/view_topic.php?id=22080&forum_id=38What's the reason behind admin deleting the voting poll for those 3 guys???? Are they scared the votes will go in favour of galjoen, hannes & killer strepie????
Just out of interest's sake I deny totally and utterly sending any such message to anyone.I have made my message folder available to Adim to see for themselves and requested that they find where the PM originated from.
When you have to invent messages like that then you know you are really a child
Hooked, ... ***DELETED***
Man you can whine
Korrek, ek was die naweek daar en lanklaas was die water so koud in daai omgewing. Ons het 3 van die miniatuur galjoentjies gevang wat ons weer laat gaan het. Alles op wurm.Sailfish wrote:Ja ek het gister terug gekom, het nou so twee weke om lyn nat te maak. Ek het vanoggend vinneg met Oom Boetie gepraat en hy se die water is uisig koud. Die vakansiegangers looi die klein sappige galjoenkies.GaljoenKiller wrote:Ahoi daar my maat. Jy kyk darem lank na Prison brake. Dankie vir die inligting oor die water temp aan daai kant van die wereld. Dis my laaste pos die tot my maters se suspensie weer gelig is. Stywe lyne en vang daai groot galjoene.goeie dag kerels. Ek sien die manne het mooi gallies gekry to ek weg was. Die water an die kant van die berg is maar kouerig vir die groot galjoene die manne vang net kleinerige vissies wat mos natuurlik terug gegooi word...haha
Die ouens het nie gaan Galjoen vang nie. Ek en n paar van die ouens het gaan gooi vir koeihaaie en steenbras. Ek het weer soos gewoonlik geblank. Jy sal eers oor so twee weke of na die Galjoen Derby (08/8/2009) van die ouens hoor.Waars al die mense wat die naweek gaan gallies jag het?
Moenie vir my vertel ek was al mens wat in die reen gaan staan het om net klein stompneusies te vang nie?
Galjoen Derby is every year around the long weekend in August. Teams of six people partake in the comp. Speaking under correction there were 69 teams last year. Prizes are in different categories i.e Biggest fish released, biggest fish weighed at weigh-in. Biggest bag of fish. Prize to De Hoop for the guy with the biggest total weight of Galjoen released by one person(if they do it this year again). There are a lot of prizes to much to mention. This is one of the best organized comps that I know of and the biggest joll. If you have any more questions please feel free to ask and I will try and answer them.Looks like a great event to take part in. Unfortunately I won't be so lucky.
Is there any info online describing the format of the competition?