Tyd vir my om te gly!!! My laaaaaaaaaaaaaaaang naweek begin oor 20min....
Stilbaai roep!!!!!

Ek sal nie kan belowe dat ek daai sous sal kan los nie. Marthin mag jy al jou persoonlike bestes by Blombos hierdie naweek vangOuens die wat ek nie weer sien nie... Looi die visse by die derby. Los die swart sous!!!!!!!!!!





