***Galjoen***
Sealiner
Ok, ons probeer weer, Admin maak asb. 'n post hier soos op die Bakhoven topic, "no hi-jackings please".
Dankie

Dankie


Ok kerels. Vir die volgende Galjoen komp skenk ek n visvangrugsak met twee stokhouers weeskante.Ek vervaadig hulle self. Hier is n pic om julle lus te maak vir n random draw prys of soos julle besluit watter prys ookal.
Pragtig sailfish. Daai seilsak van my werk glad nie in hierdie reen nie.
Weet julle of daar iets uitgekom het die naweek van Muizenberg tot so by Gordon's rond?? Nie noodwendig net Gallies nie maar enigiets anders??
Saterdag was die water by Sonwabi YSIG koud, nog kouer as die water gister hier aan die weste kant. Selfs die groot swemkrap wat ek gevang het saterdag was so bly om uit die water te wees hy het vir seker 10 minute net op die kant gesit voor hy weer in die water in is.
Galjoen daai haaikrans fotos sal nog maak dat ek trek.





Ok kerels. Vir die volgende Galjoen komp skenk ek n visvangrugsak met twee stokhouers weeskante.Ek vervaadig hulle self. Hier is n pic om julle lus te maak vir n random draw prys of soos julle besluit watter prys ookal.
@galjoen, I've seen what happened on the version 4 topic and I think it's all for the best that you've started the new version 5. Let's come clean guys as we all are fishermen with the same interests. You're doing a great job here as there's always something good and interesting on your topic. Keep up the good work!!!
@Hooked and Expat, keep off this topic as it's you guys causing the nonsense and getting these guys mad, everybody can see this. Keep to your Bakhoven topic as it's also interesting, but please don't try to compare with this one, as these guys will murder you with the monsters they catch.
@Admin, please check for hi-jacking here as well, whats good for one topic is good for the rest.
Now lets talk fishing again.......![]()
Kan die mense nie die k@k praat post op “Galjoen Fishing Yes or No (Version 4)†en “bakoven gallies†skoon los nie.... asb man
was dit nou nodig reefman
Ek sien wat jy meen Pietblok. Maar so tipe box is meer vir ver afstande se loop en dan neersit as jy by jou hengel destenation gekom het. Dink mens kan met verskillende houers binnekant die so organiseer dat jy maklik by jou verskeie hengel gerei wat jy nodig het kan uitkom. Dink die manne dra ook hoopeloos te veel tackel saam op n slag. Dink jy het bietjie duur betaal vir daai tipe sak. Jy kan R265 aftrek en jy kan dit self maak vir nog minder.ek het nou die dag n fishing buddy gekoop vir R645 wat selfde lyk,net bietjie verskil,hy is beter gestrap,het n strap om jou pens as jy n pens het asook oor jou pecs as jy pecs het,ek moet se ek vind hom als behalwe n fishing buddy,dit dra lekker maar die swart bak is n helse geneuek om te organiseer want als le rond,ek het my blou rugsak of visvang sak,daai tipe met die plyboard in bo op vasgestrap,jy kry dit nie behoorlik vas nie,en as jy doen voel dit of die straps gaan afskeer oor die gewig,en dus baie frustreerend om die heeltyd jou sak te moet afhaal,en vas strap as jy gooi en n end loop en weer als moet afhaal,ek skiet glad nie af wat jy bou nie,wil net he jy moet dalk aan die moontlikhede dink wat kan foutgaan,dus maar net wat ek fout gevind het met die fishing buddy