Ok, ons probeer weer, Admin maak asb. 'n post hier

Reefman wrote:
#Banded Galjoen# wrote:
@galjoen, I've seen what happened on the version 4 topic and I think it's all for the best that you've started the new version 5. Let's come clean guys as we all are fishermen with the same interests. You're doing a great job here as there's always something good and interesting on your topic. Keep up the good work!!!

@Hooked and Expat, keep off this topic as it's you guys causing the nonsense and getting these guys mad, everybody can see this. Keep to your Bakhoven topic as it's also interesting, but please don't try to compare with this one, as these guys will murder you with the monsters they catch.

@Admin, please check for hi-jacking here as well, whats good for one topic is good for the rest.

Now lets talk fishing again.......::hapmad::hapmad::hapmad::hapmad::hapmad

Before this getsout of hand again... let's just clear things up a bit. Who caused this entire fiasco?

After a perfectly respectful request was made by Expat, ***Galjoen*** came on and left this completely disrespectful and arrogant reply....

Expat wrote:
Kan die mense nie die k@k praat post op “Galjoen Fishing Yes or No (Version 4)”  en “bakoven gallies” skoon los nie.... asb man

Nee, ongelukkig sal ons nie, hier praat ons net waar ons wil, if you don't like it, then just don't read it!!!

Bye the way, wat verstaan jy nie van my direksies nie.... :doh:doh:doh
attachment.php

Sealine works on a policy of Mutual respect.
I suggest that ***Galjoen*** and Hannes101 treat others with the same respect that they now want to be treated!

NO more swearing or acts of disrespect will be tolerated on any of these threads. No more finger pointing either.

" No more swearing"

Practice what you preach (Bankoven gallies)
 
mielie

Sealiner
Sailfish wrote:
pietblok wrote:
ek het nou die dag n fishing buddy gekoop vir R645 wat selfde lyk,net bietjie verskil,hy is beter gestrap,het n strap om jou pens as jy n pens het asook oor jou pecs as jy pecs het,ek moet se ek vind hom als behalwe n fishing buddy,dit dra lekker maar die swart bak is n helse geneuek om te organiseer want als le rond,ek het my blou rugsak of visvang sak,daai tipe met die plyboard in bo op vasgestrap,jy kry dit nie behoorlik vas nie,en as jy doen voel dit of die straps gaan afskeer oor die gewig,en dus baie frustreerend om die heeltyd jou sak te moet afhaal,en vas strap as jy gooi en n end loop en weer als moet afhaal,ek skiet glad nie af wat jy bou nie,wil net he jy moet dalk aan die moontlikhede dink wat kan foutgaan,dus maar net wat ek fout gevind het met die fishing buddy
Ek sien wat jy meen Pietblok. Maar so tipe box is meer vir ver afstande se loop en dan neersit as jy by jou hengel destenation gekom het. Dink mens kan met verskillende houers binnekant die so organiseer dat jy maklik by jou verskeie hengel gerei wat jy nodig het kan uitkom. Dink die manne dra ook hoopeloos te veel tackel saam op n slag. Dink jy het bietjie duur betaal vir daai tipe sak. Jy kan  R265 aftrek en jy kan dit self maak vir nog minder.
Daai tipe rugsakke maak ek ook self en dit kos my op die meeste R350. Dan is dit met stainless poprivits, washers, boude, regte straps ens. Die tackle shops vra tussen R700 en R900 daarvoor.
 
Hannes101

Sealiner
@ Pietblok hoe lyk die gallies an julle kant van die wereld? Sal graag wil hoor wat maak die manne by glentane en brenteon on sea... dis ms nou die tyd van die jaar waar die 4kg galle uitkom.....
 
Strepie wrote:
Eish, die weer het nie so lekker saamgespeel daar in Franskraal die naweek nie. My hengelbuddy het darem 3 undersize galjoentjies gekry by PB Sat oggend net so voor die storm ge-arriveer het. Hulle is laat gaan om groot te gaan word. Verder het ons klipvisse gevang dat die rook draai. Die goed dink mos hulle moet byt as dit koud word.
Ai, dis maar hoe die weer werk, soos hulle sê elke dag is hengeldag, maar elek dag is nie visvang dag nie....wou jou nog gevra het, vang julle die galjoene naby Haaiklip?
 
Sailfish wrote:
Ok kerels. Vir die volgende Galjoen komp skenk ek n visvangrugsak met twee stokhouers weeskante.Ek vervaadig hulle self. Hier is n pic om julle lus te maak vir n random draw prys of soos julle besluit watter prys ookal.

attachment.php

Sailfish, baie dankie ou maat!!!! Dit gaan 'n great prys wees, jy kan self besluit of jy dit 'n tweede plek wil maak of dalk net 'n lucky draw,dink tog die ou wat die tweede grootste galjoen vang behoort hierdie uitstekende prys te kry!!! Dankie weereens vir jou betrokkenheid by die kompetisie asook die uitstekende stroppe wat jy verlede kompetisie ge-sponser het, dit word opreg waardeur. Dalk wen Loomis die prys, dan kan hy dit weer op die volgende kompetisie skenk.....lol
 
Marthin wrote:
Pragtig sailfish. Daai seilsak van my werk glad nie in hierdie reen nie.

Weet julle of daar iets uitgekom het die naweek van Muizenberg tot so by Gordon's rond?? Nie noodwendig net Gallies nie maar enigiets anders??

Saterdag was die water by Sonwabi YSIG koud, nog kouer as die water gister hier aan die weste kant. Selfs die groot swemkrap wat ek gevang het saterdag was so bly om uit die water te wees hy het vir seker 10 minute net op die kant gesit voor hy weer in die water in is.

Galjoen daai haaikrans fotos sal nog maak dat ek trek.

Marthin, stem saam, verlang ook terug as ek na die foto's kyk!!!! Weet nie van iets wat uitgekom het nie, was heel naweek by die huis. Wel, een van my vriende 'n steenbras gevang by Stilbaai, sal nou nou die foto pos.

::tight:::tight:::tight:
 
pietblok

New member
Hannes101 wrote:
@ Pietblok hoe lyk die gallies an julle kant van die wereld? Sal graag wil hoor wat maak die manne by glentane en brenteon on sea... dis ms nou die tyd van die jaar waar die 4kg galle uitkom.....
 
ai die galjoene wat nog sover uitgekom het is maar kleintjies,n paar by glentana by die wrak en dan by gonnas ook n paar,maar nog van geen monsters gehoor nie,die galjoen kompetiesie is 1 Aug,dalk hou ek op die eerste op met blank wat die galjoene betref,lol
 
Wanner laas was jy by tergniek en rheebok? Ek het al self mooi galle daar gekry .... Daar is 'n local met die naam van Joey.   Hy is baie vreindelik en sal jou 'n paar goeie gate wys :wfish
 
pietblok

New member
ek moet se ek het nog nooit by tergniet en reehbok gevang nie,gewoontlik,gerickes om na gonnas toe,weerskante van heroldsbaai(kleinmond en dollies kraal)en groenvlei
 
Hooch wrote:
pietblok wrote:
was dit nou nodig reefman

Persoonlik dink ek dit was nodig gewees om dit te doen. Daar was absolute geen respek vir mekaar gewees nie. After all, this is a family site with children also reading the post. Il wouldn't be to happy if my child read some of the coments made by members of sealine.

Respect Reefman for clearing this up. Well done.
Dankie Reefman, ek waardeur jou post, wat jy net in een rigting kyk, maar jy vergeet van die posts wat van my gemaak is op die Bakhoven topic en weer ge-edit is! Ek het mos nou gesê aan die begin om die storie te los, maar lyk my hier gaan dit oor wie jy ken, ja ek was skuldig en die ander ouens ook, was dit nou nodig om dit op so manier hier te post?????????????
 
DJP

Sealiner
Geen foto's van Valsbaai gallies of eers 'n by-vangs nie?

Julle moet passop dat julle nie die gallie mojo verloor voor stilbaai derby nie!

***Galjoen***, Hannes101, Killer Strepie julle laat dink my nou aan Schalk Burger en Bakkies Botha. Suspended, maar maak die posts tenminste interesant.
 
BOSKABELJOU

New member
DJP wrote:

Gaan hierdie site nie "boring" wees sonder die bogenoemde manne nie.

Hoekom is hulle suspended?
 
JasonF

Sealiner
BOSKABELJOU wrote:

Dit kan jy weer se
 
Strepie

Sealiner
***Galjoen*** wrote:
Strepie wrote:
Eish, die weer het nie so lekker saamgespeel daar in Franskraal die naweek nie. My hengelbuddy het darem 3 undersize galjoentjies gekry by PB Sat oggend net so voor die storm ge-arriveer het. Hulle is laat gaan om groot te gaan word. Verder het ons klipvisse gevang dat die rook draai. Die goed dink mos hulle moet byt as dit koud word.
Ai, dis maar hoe die weer werk, soos hulle sê elke dag is hengeldag, maar elek dag is nie visvang dag nie....wou jou nog gevra het, vang julle die galjoene naby Haaiklip?
Net so regs van HaaiKlip amper in lyn met die stop straat is daar 'n riffie wat jy maklik kan by uitkom met laagwater. Jy gooi dan na die voorste rif wat baie duidelik sigbaar is.

so 200m links van Haaiklip is daar 'n klip wat soos 'n vinger uitstaan. Reg in lyn met hom kan jy ook gooi. Kyk net mooi vir die riwwe is.

Ons vang baie by Rooikransies deur van gat tot gat te stap as die water reg is.
 
Top