gotaway wrote:
hey loomis when are you coming to bakoven!! there you will not blank.there are plenty fish for everyone!!
hey loomis when are you coming to bakoven!! there you will not blank.there are plenty fish for everyone!!
Jy het baie beter gedoen as ek.Op Struisbaai plaat, net so paar 20 meter voor die ou wrak, nog nooit so baie sulke klein vissies gesien nie, vreet aanhoudend al mens se aas af voor daar iets groters verby kan kom. Het wel gerigte gehoor dat daar baie galjoen laasweek tot Woensdag toe daar in daai area uitgekom het, maar kon dit nog nie bevestig nie.
Dis n goeie kans wat jy daar deur jou hande laat glip het om mooi vis te vang as daar so baie kleinvis in die ronte is. Hier is n skets van n trace wat jou n mooi vis moontlik sou laat vang het as jy dit toegepas het. Bait net die klein hoekie en gooi in en as die klein vissie hang los jy die spartelinde vissie net daar buite vir n groot vis om te kom sluk. Hy sal die sein van n vissie wat in distress is uitstuur en n groot vis sal kom ondersoek instel.Op Struisbaai plaat, net so paar 20 meter voor die ou wrak, nog nooit so baie sulke klein vissies gesien nie, vreet aanhoudend al mens se aas af voor daar iets groters verby kan kom. Het wel gerigte gehoor dat daar baie galjoen laasweek tot Woensdag toe daar in daai area uitgekom het, maar kon dit nog nie bevestig nie.
Dink jy maak n fout as jy so redeneer. As daai kleinvis vreet en daar is so baie sal n rooffis nie ver van daai lot wees nie. Vis is geneig om gou aan tempratuur verandering gewoond te raak en die kleinervis sal eerste kwyn agf tempratuur wat te koud is. Maar die feit dat jy se die goed het gebyt, wys my dat hulle aangepas het op die huidige water se temp en dis moontlik dat die rooffis hulle op daai vissies se grootte toegespits het as hul kos. Enige ander aas in die water sal geignoreer word en jou kanse met die targetvis aan die hoek soveel beter sou wees. Jy het tog niks gehad om te verloor nie. Net klein beitjies annyway. Maar nou weet jy en ek dink dit sal jou geheu hernu as jy weer in so sitioasie kom. Hoop ek kon van hulp wees.Goeie plan sailfish, maar ek twyfel of daar roofvisse of haaie in die omgewing was, daai water was dalk bietjie koud vir hulle om aktief te wees , die water so dat mens se voete pyn as jy dit daarin sit en die see was ook baie helder en plat, selfs nie eens die dom banjo's(sandhaaie) het kom proe aan my aas nie en hulle is gewoontlik volop.
Thanks, sounds great. Might be something to keep in mind for next year.ChuckSomeLead wrote:Galjoen Derby is every year around the long weekend in August. Teams of six people partake in the comp. Speaking under correction there were 69 teams last year. Prizes are in different categories i.e Biggest fish released, biggest fish weighed at weigh-in. Biggest bag of fish. Prize to De Hoop for the guy with the biggest total weight of Galjoen released by one person(if they do it this year again). There are a lot of prizes to much to mention. This is one of the best organized comps that I know of and the biggest joll. If you have any more questions please feel free to ask and I will try and answer them.Looks like a great event to take part in. Unfortunately I won't be so lucky.
Is there any info online describing the format of the competition?
Not fishing the comp this year(hunting) and will be back next yearLoomisx5 wrote:Thanks, sounds great. Might be something to keep in mind for next year.ChuckSomeLead wrote:Galjoen Derby is every year around the long weekend in August. Teams of six people partake in the comp. Speaking under correction there were 69 teams last year. Prizes are in different categories i.e Biggest fish released, biggest fish weighed at weigh-in. Biggest bag of fish. Prize to De Hoop for the guy with the biggest total weight of Galjoen released by one person(if they do it this year again). There are a lot of prizes to much to mention. This is one of the best organized comps that I know of and the biggest joll. If you have any more questions please feel free to ask and I will try and answer them.Looks like a great event to take part in. Unfortunately I won't be so lucky.
Is there any info online describing the format of the competition?
N nommer 10 hoekie is kleiner as n no. 4 - 6 . Maar n no. 6 slukhoekie sal ook die ding doen.Dankie sailfish, sal verseker daai strop volgende keer probeer,het al van te vore ook in so 'n situasie gewees, en maar later opgepak ui frustrasie met die klein vissies, sal dalk net die klein hoekie bietjie kleiner maak,dink 'n 4 of selfs 'n 6 sal dalk makliker daai miniatuur vissies van.
just as long as you shoot something for me toChuckSomeLead wrote:Not fishing the comp this year(hunting) and will be back next yearLoomisx5 wrote:Thanks, sounds great. Might be something to keep in mind for next year.ChuckSomeLead wrote:Galjoen Derby is every year around the long weekend in August. Teams of six people partake in the comp. Speaking under correction there were 69 teams last year. Prizes are in different categories i.e Biggest fish released, biggest fish weighed at weigh-in. Biggest bag of fish. Prize to De Hoop for the guy with the biggest total weight of Galjoen released by one person(if they do it this year again). There are a lot of prizes to much to mention. This is one of the best organized comps that I know of and the biggest joll. If you have any more questions please feel free to ask and I will try and answer them.Looks like a great event to take part in. Unfortunately I won't be so lucky.
Is there any info online describing the format of the competition?
Anchorman wrote:Dink jy maak n fout as jy so redeneer. As daai kleinvis vreet en daar is so baie sal n rooffis nie ver van daai lot wees nie. Vis is geneig om gou aan tempratuur verandering gewoond te raak en die kleinervis sal eerste kwyn agf tempratuur wat te koud is. Maar die feit dat jy se die goed het gebyt, wys my dat hulle aangepas het op die huidige water se temp en dis moontlik dat die rooffis hulle op daai vissies se grootte toegespits het as hul kos. Enige ander aas in die water sal geignoreer word en jou kanse met die targetvis aan die hoek soveel beter sou wees. Jy het tog niks gehad om te verloor nie. Net klein beitjies annyway. Maar nou weet jy en ek dink dit sal jou geheu hernu as jy weer in so sitioasie kom. Hoop ek kon van hulp wees.Goeie plan sailfish, maar ek twyfel of daar roofvisse of haaie in die omgewing was, daai water was dalk bietjie koud vir hulle om aktief te wees , die water so dat mens se voete pyn as jy dit daarin sit en die see was ook baie helder en plat, selfs nie eens die dom banjo's(sandhaaie) het kom proe aan my aas nie en hulle is gewoontlik volop.
Die natuur het n goeie manier om mens te wys wat aan die gebeur is. Mens moet net mooi kyk na die kleinste snaaksigheid op n plek en dan net logies die situasie benader en n oplossing vind. Hoeveel keer het jy nie al op n strand geloop en op n kol gekom wat daar klomp swartmossel skulpe le nie. Goeie punt om te begin soek vir n bankie wat jy nie kan sien nie maar die see se jou hy is daar naby oopgespoel. Net n voorbeeld.Sailfish wrote:Anchorman wrote:Dink jy maak n fout as jy so redeneer. As daai kleinvis vreet en daar is so baie sal n rooffis nie ver van daai lot wees nie. Vis is geneig om gou aan tempratuur verandering gewoond te raak en die kleinervis sal eerste kwyn agf tempratuur wat te koud is. Maar die feit dat jy se die goed het gebyt, wys my dat hulle aangepas het op die huidige water se temp en dis moontlik dat die rooffis hulle op daai vissies se grootte toegespits het as hul kos. Enige ander aas in die water sal geignoreer word en jou kanse met die targetvis aan die hoek soveel beter sou wees. Jy het tog niks gehad om te verloor nie. Net klein beitjies annyway. Maar nou weet jy en ek dink dit sal jou geheu hernu as jy weer in so sitioasie kom. Hoop ek kon van hulp wees.Goeie plan sailfish, maar ek twyfel of daar roofvisse of haaie in die omgewing was, daai water was dalk bietjie koud vir hulle om aktief te wees , die water so dat mens se voete pyn as jy dit daarin sit en die see was ook baie helder en plat, selfs nie eens die dom banjo's(sandhaaie) het kom proe aan my aas nie en hulle is gewoontlik volop.
Sailfish ek moet se die manier waarop jy die hengel situasies benader is altyd vir my baie interesant en logies.
Ek stem heeltemaal saam!Sailfish wrote:Anchorman wrote:Dink jy maak n fout as jy so redeneer. As daai kleinvis vreet en daar is so baie sal n rooffis nie ver van daai lot wees nie. Vis is geneig om gou aan tempratuur verandering gewoond te raak en die kleinervis sal eerste kwyn agf tempratuur wat te koud is. Maar die feit dat jy se die goed het gebyt, wys my dat hulle aangepas het op die huidige water se temp en dis moontlik dat die rooffis hulle op daai vissies se grootte toegespits het as hul kos. Enige ander aas in die water sal geignoreer word en jou kanse met die targetvis aan die hoek soveel beter sou wees. Jy het tog niks gehad om te verloor nie. Net klein beitjies annyway. Maar nou weet jy en ek dink dit sal jou geheu hernu as jy weer in so sitioasie kom. Hoop ek kon van hulp wees.Goeie plan sailfish, maar ek twyfel of daar roofvisse of haaie in die omgewing was, daai water was dalk bietjie koud vir hulle om aktief te wees , die water so dat mens se voete pyn as jy dit daarin sit en die see was ook baie helder en plat, selfs nie eens die dom banjo's(sandhaaie) het kom proe aan my aas nie en hulle is gewoontlik volop.
Sailfish ek moet se die manier waarop jy die hengel situasies benader is altyd vir my baie interesant en logies.
Ja ek kan daai dag nog goed onthou. N rooi jellietot op die hoek het my geflous.Sailfishis nie gebore nie sy ma het hom met n klein sluk hoekie in n poel gevang. lol
Jy is n doring wat nie omgee om tedeel nie. Lekker so man.:fishn:fishn:fishn
