My Maters is ophok. Hulle was stout gewees en dien nou hul straf uit. Hulle kan my eerder hang as wat ek langer as n dag NIE op Sealine mag wees nie.AI, waar is al die galjoen hengelaars? Hierdie thread is besig om bietjie dood te loop met die suspensie van die groot galjoen praters! Waar is al daai lekker galjoen vang grappies![]()

Nee ek dink nie so nie. Ek het lekker onder die Galjoen en crackers ingeklim net so 200m regs van Pumula rocks. Maar niemand vang nooit daar vir die goed nie. Hulle target net die Elwe en Leeries daar.Haha, het gehoor van die hele gedoente, ai, nou is hierdie thread darem stil. Dink dis al die Natallers wat net suur was oor hul nie kan Galjoen vang daar bo by hulle nie :lol:1 toe word die galjoen vang thread gesaboteer
Danman66 nothing you, me or anybody says about the suspension is going to change the situation. They will most likely be back after two weeks and then we will talk about Galjoen fishing again in all seriousness. Can we now please leave the issue about the suspension and talk fishing.Dis nou 'n jammerte die hele galjoen topic gaan voort sonder die founder ***Galjoen***. Dink die ou was biejtie onregverdig ge-handel........
Ek stem 100% saam met jou danman, ons moet maar vir sy part aan hou met die topic, dan gaan al sy moeite darem nie in die dreingat af nie
Kerels, ek het 'n week verlof. Het Spreeuwalle, Soverby, Swartriet al probeer. Raak nou so 'n effe terug oor die geblankery!!!!!Weti, sal maar nog kyk, Soverby is die naaste plek vir my om te gaan hengel, kan ook nog Spreeuwalle gaan try.Ken nie regtig die res van die spots nie, varkvlei is ook 'n lekker plek, maar ek weet nie of mens daar mag ry of hengel nie, weet net ons was so een of 2 keer gedurende comps daarso


yes[u]Anchorman[/u] wrote:Ek stem 100% saam met jou danman, ons moet maar vir sy part aan hou met die topic, dan gaan al sy moeite darem nie in die dreingat af nie
Agree 100%.
"Spreeuwalle" ... is that the section of beach between Mykonos and the iron ore harbour?
Verkeerd.......vrouens/dames en kinders ookek stook mar net die vuurtjie so bietjie!!!! Dis mos 'n site vir manne en hul dinge hier en daar gaan ouens mekaar maar so bietjie karnuffel en K%k byt of hoe???