Ok, ons probeer weer, Admin maak asb. 'n post hier

Anchorman

Senior Member
Het nou net die weer vir die naweek gekyk, daar word so ver geen reen vir die weskus voorspel nie en die wind lyk asof dit in 'n algemene oostelikke rigting gaan waai, lyk darem nie of dit sterker as so 25km/h sal waai op die ergste nie, en dag temprature behoort so tussen 15 en 20 grade celsuis te wees.
So dit lyk darem na heel hengelbare weer, weet net nie so mooi van die Ooste wind nie, dit kan wel beter hengel toestande in die Aghalus omgewing veroorsaak
 
Marthin

Sealiner
Ok ek was nie daar nie en daar is nie n foto nie, MAAR

iemand wat ek ken het nie die naweek nie die vorige naweek vir die eerste keer n lyn in die water gegooi en dit was by langebaan yacht club met witmossel.

Hulle het toe n stewige vis gevang. Iemand daar het gevra of hulle n lisensie het en hulle het die vis toe teruggegooi. Hy het nie geweet watse vis dit is nie maar hy se toe dit het so kort skerp 3hoek vinnetjie op die rug... ek kry toe hond se gedagte, wys hom n foto van stompneus, cape knifejaw, stinkvis en laaste n gallie. Volgens hom geen twyvel dit was die gallie gewees nie.

Anycase soos ek se net iets wat ek gehoor het.
 
lushwill

Sealiner
Marthin wrote:

HUH? gallies in the baan?
 
Marthin

Sealiner
is what i said as well...

Like i said just showed him pics of what it could be and he pointed out what it looked like.
 
Anchorman

Senior Member
Dit klink interresant, maar as mens galjoen kan vang by spreeuwalle, is dit seker nie onmoontlik om galjoen onder by die yacht club te vang nie, sal net nie daar gaan staan en gallies teiken nie.
 
JasonF

Sealiner
Anchorman wrote:
Dit klink interresant, maar as mens galjoen kan vang by spreeuwalle, is dit seker nie onmoontlik om galjoen onder by die yacht club te vang nie, sal net nie daar gaan staan en gallies teiken nie.
Waar presies is die spreeuwalle
 
1309sg

Senior Member
Kerels, die gallies is maar skaars gewees teen die Weskus hierdie week so ver. Was my voorreg om 'n week vakansie te he en het die plekke plat geloop, maar nog niks so ver nie. En hier is mooi gate manne! Glo my, as hulle byt hier dan kook dit!

Van more lyk beter en ek het 'n heuningvoeltjie hoor fluit oor 'n plek naby Paternoster. Sal moreaand se......(blykbaar 'n steenie ook????)
 
Anchorman

Senior Member
Het 'n spottie op chokka en harder gevang, het al wurm en mossel daar getry en niks gevang nie. Dink ek ken net nie die area goed genoeg nie, het al van mooi kabeljou, Steenbras, Stompneus en galjoen vangste gehoor wat daar gevang is.
 
DJP

Sealiner
So waar gaan julle manne die naweek hengel? Lyk my na wurm weer die naweek so gaan more bietjie gaan grawe en dan sommer 'n lyntjie natmaak. Wanneer laas was iemand by dawids kraal? Sal maar gaan hoor wat die suspendid manne maak!
 
JasonF

Sealiner
DJP wrote:

Grawe net genoeg wurm ...... LOL. My planne het n bietjie verander. Van nou Saterdag af is dit weer ernstig speel met my boesman geweer want ek jag begin Augustus. Hopenlik blank ek nie daar ook nie.
 
Seawiid

Senior Member
DJP wrote:
 Sal maar gaan hoor wat die suspendid manne maak!

The Good, the Bad and the Ugly. :lol:1

Still haven't got my secret weapon yet. So I will probably go to Melkbos again. :doh

Where are you going to dig for worm?
 
Top