Haai wena! Dis nie wat ek gese het nie! Nounou begin jy 'n nogga oorlog!Yes guys We have to speek english now. So that everyone can be understand Galjoen fishing..ok
.....Home sweet Home.....:woohoo![]()
Carlic, hou op skreeu man!! Capital letters = SHOUTING!! Of is jy altyd woes? :swearkiller strepie wrote:BLY OM JOU TERUG TE SIEN,DIT WAS MAAR STIL,HET AMPER N ANDER LINE GAAN SOEK.WANNEER KOM JOU MAATS,OF IS DAAR NIE GELUK VIR HULLE NIE?MANNE EK IS TERUG!
(THANX REEFMAN)
OOR DIE ANDER TAAL,WEL EK IS N BOER OF (DUTSHMAN SOOS WATSON SE ,EN TROTS DAAROP SO EK BLY MAAR BOER!!!-------------------N BLOU BUL BOER!!!
document.write('/images/emoticons/f10.gif');Carlic Bait wrote:Carlic, hou op skreeu man!! Capital letters = SHOUTING!! Of is jy altyd woes? :swearkiller strepie wrote:BLY OM JOU TERUG TE SIEN,DIT WAS MAAR STIL,HET AMPER N ANDER LINE GAAN SOEK.WANNEER KOM JOU MAATS,OF IS DAAR NIE GELUK VIR HULLE NIE?MANNE EK IS TERUG!
(THANX REEFMAN)
OOR DIE ANDER TAAL,WEL EK IS N BOER OF (DUTSHMAN SOOS WATSON SE ,EN TROTS DAAROP SO EK BLY MAAR BOER!!!-------------------N BLOU BUL BOER!!!
nee ek is n boer met swak ogies,nog nooit geskree nie,probeer net sien wat ek tik.
Waar presies by Melkbos grawe jy wurm en hoe volop is die wurms? Ek het die laaste tyd maar gesukkel om wurm te kry by Aghalus.
is bietjie taai...wats plan 'B'?Haha, Soos ek dit verstaan gaan die wind die naweek meestal in 'n Oostelikke rigting waai, gewoontlik help om warmer water van die Ooste van die land af om te waai, so ver as Brandfontein of selfs dalk Hermanus, so na my mening behoort die water teen laat Saterdag middag op te warm. Ek weet nie hoeveel waarheid daar in my redenasie is nie, maar as ek 'n plan B kon uitvoer sou ek of Arniston toe gegaan het en van die baken af na De Mond se kant toe gewerk het of van Brandfontein af Soetwater toe.
Reefman wrote:Carlic, hou op skreeu man!! Capital letters = SHOUTING!! Of is jy altyd woes? :swear
nee ek is n boer met swak ogies,nog nooit geskree nie,probeer net sien wat ek tik.


Classic!
fish!Welkom terug Hannes 101 het julle manne gemis hoe kry ek nou trane in my oeBlan - B...Ek gan maar breederivier se karpe biki vang die naweek....Is besig om boilis te maak. Maar dit het mos einklik niks met julle Galie mann te doen nie...lol... Blykbaar is die gallies weer an die byt by melkbos se kant ook gehoor van a paar 45cm Galle by Silwerstroom...maar die manne willie se wat se aas nie maar as jy my vra is dit wurm
Ja.... n 14ft Loomis Custom .... Torium 30 .... DoubleX lyn ..... Daiichi Hoeke..... 6oz sinker .... Rooikrap / Siffie (illegal) en LoomisX5 agter die stok = BlankX5Soos julle weet gaan n paar van ons manne stilbaai toe vir die deby dis op n saterdag dan het ons nog son en maandag vir ander spesies enige raad vir mosselkraker,steenbras en kabeljou sal waardeer word







Carlic Bait ek weet nie of ***Galjoen*** terug gaan kom nie, maar die res is terug.killer strepie wrote:BLY OM JOU TERUG TE SIEN,DIT WAS MAAR STIL,HET AMPER N ANDER LINE GAAN SOEK.WANNEER KOM JOU MAATS,OF IS DAAR NIE GELUK VIR HULLE NIE?MANNE EK IS TERUG!
(THANX REEFMAN)
OOR DIE ANDER TAAL,WEL EK IS N BOER OF (DUTSHMAN SOOS WATSON SE ,EN TROTS DAAROP SO EK BLY MAAR BOER!!!-------------------N BLOU BUL BOER!!!
Hou van jou plan om wurm te grawe..... Ek het nogsteeds vrot vingerkie van laas keer.Hmmm waar om die naweek te gaan gooi...water lyk baie plat en koud. Dink moet maar 'n paar nuwe spots gaan probeer...of wurm grawe vir Stilbaai.
In kondisies soos die naweek sou dit beter wees om lang vlak banke te hengel waar die water vinnig warm raak of diep water spots???