Hi Guys,
Eduardo send me this email today.
Hey Guys
Last night I heard a very interesting discussion relating to why there are currently no fish around (Yes it was in a pub but this time we were not drunk, I promise!)
Apparently there is a survey vessel scanning the sea bed in the deep and...
Wat 'n ongelooflike week gehad op Stuisbaai in die Two Oceans Marlin Comp. Kon 4 dae see toe gaan, wat ongewoon vir Sbaai is. Meer as 30 marlyne gevang en gerelease, een swart marlyn en die ander almal Stripeys. Onsself het 2 sripeys gevang waarvan ons een kon tag. Geluk aan Andre Esterhuizen en...
Tommie Pampoen soos ons hom geken het van die boot Natobi is Saterdag op die see in Yzer oorlede. Hy was besig om snoek te vang en het 'n hartaanval gehad.
Tommie was seker een van die hardwerkendste kommersiele snoek vissermanne wat ek ken. Elke seedag was hy daar, baie keer alleen met sy crew...
Ok guys, my "old" boat now for sale for a very good price : R 395 000 !! On a double axle trailor with lots of extras ! The enjins (700h) just serviced - FSH available.
Call me if you need more details
Cheers
Pieter
0836261601
Met 150 yam 4 strokes, 700h, so pas gediens op dubbelas sleepwa (ook gediens)met baie ekstras. Nou geprys om te verkoop ! R395 000 !! Skakel my gerus by 083 626 1601 vir navrae
Now that the fish is nowhere, I've read the Ski-Boat mag tonight with a glass of wine and a tear to the eye. Like reading "the Old man and the Sea".
Gekwoteer uit die Ski-boat mag van Jul/Aug 2011 :
"Live is like a fishing trip, sometimes successful, sometimes less so, it has it joys and...
Nav my navraag oor tagging van visse, hier is Stuart Dunlop van ORI se reply - vir die van jul wat belangstel. Ek het reeds my motivering geskryf en beplan om dit van nou af aktief te doen.
Cheers
Pieter
Dear Pieter
Thank you for your interest in our marine fish tagging project. The ORI...
Na aanleiding van ons Vangstes laasweek in Struisbaai, het ek bietjie gaan oplees oor die verwantskap tussen ouderdom en groei v Yfin Tuna. Sien aanhegting.
Growth in first 2 years very slow : 2 year old tuna = 80cm = 10kg. Then it picks up weight very fast : 3 Years = 125cm=40kg, 4 years =...
Donderdag gou LiaNelle laat diens in Struisbaai, Willie en Nico laat weet dat die see baie mooi is, en 16h30 daag hul daar op. Besluit om gou Groot Sandkop (10 Nm uit hawe) toe te gaan om te kyk of alles reg is. Daar gekom, bietjie lewe in die water, 22.5 Grade en kleur baie mooi. Konas en...
What an unbelievable experience ! First 2 days sitting and waiting. Then came Friday, the first fishing day. 39 Boats entered. Of we went with LiaNelle, 3 crew to the 12 Mile banks. Heard over the radio from strikes "on/off" all over the place. Then at 13h00 my Tiagra 50 starts screaming ! On...
Saterdagoggend besluit om Lia Nelle deur te sleep na Struisbaai, daar gekom, hoor die manne vang paar geelsterte slegs in die nag. As deel van my "Bucket list", besluit ons toe hoekom nie ! Weervoorspelling wys mooi weer, 17h00 in die water, 12 Myl bank toe. Daar gekom, 21 grade water, maar baie...
Weer : Naby aan Springgety met 4.3m see. Sien fotos - let op Jetty leegggetrek en dan weer oorstroom met water. Sowat 7 comm manne het die see aangedurf - hier moet jy jou storie ken as die water deur die poort breek, 400 snoek op boot met die surge in die hawe !
Jetty vol water
Miles/HT - this maybe a silly idea for our recreationals when fishing for Yfin - your comments please :
BLOOD attracks Sharks - we bleed the Yfin on the side of the boat = blood in the water. Lots of bood on the deck as well which also end up in the water. If we just stun the Yfin on the side...