ok manne tyd vir nog 'n bestelling.
Da is tyd vir nog manne om te bestel as julle soek.
Sover is Christo(Power-Swivel),Joubert(visvraat) en Munsief(vettie)opi bestel lys en die klub bestel self vir die klerekas 'n paar sizes vir aanpas doeleindes en sommer laat die nuwe lede nie te lank hoef...