ssec blou hempde

maaknlas

Sealiner
 'n Paar manne stel al weer belang en nuwe lede kort dresscode vir die komende kob comp in Maart. SIt asb jul bestellings gou in want dit vat tot 6 weke om aflewering te kry.
sms/bbm/e-mail/whats app my asap!!!!!!
 

maaknlas

Sealiner
Ek sien julle kyk ma niemand order nie?

Juan soek een! watter size my bra?

Fabian soek een want hyt te na aan die vuur gestaan.

Wie nog ek kort tien om te kan bestel
 

maaknlas

Sealiner
Enige tyd Wesley en welkom by die klub - ek weet jy is 'n goeie visserman want jy het 'n goeie leermeester!

sien jou woensdag by die meeting hoop ek.
 

Mobi Dick

Sealiner
Bos moenie worry nie ou vriend, vanaand by die meeting maak ons die bestelling vol. Ek alleen gaan 6 hemde bestel vir die Mobi Clan wat nou met nog twee gegroei het. Jy moet net sien dat jy Vicki kry om daai hemde klaar te maak voor die Struisbaai 5 Spesies.
 

Tarikisan

Sealiner
I could use a shirt that fits properly, just don't want to order until I've tried a large to be sure.
I'll try the shirts off your backs at the next event, lol.
 

maaknlas

Sealiner
To all who ordered this round - the shirts are made and at the embroiderers so i will receive them in due course and distribute to all.
 
Top