hi Almal,
wees asb op die uitkyk vir my boot wat gisteraand uit my stoor in Durbanville gesteel is.ek sal later fotos plaas sodra ek by die huis uitkom.treiler reg. cy 255 397. nuwe atx bande op die treiler met nuwe rollers en wit poly ethelene strips. Die boot se steering is afgehaal om te vervang na die kabel vrydag gestrip het. nuwe een wat ek by seaport gekoop het is darem nog by my.standup console is aan die regterkant midship en bilge pomp is los in agterse vis hatch. twee groot batterye in agterste seat is vasgestrap met swart strapping. Trolling plank is van wit poly ethelene. Icom radio is binne in die centre console en garmin lum sal ook da wees.dek het gate in voor vir 6 silinder diverack. asb manne kyk rond vir haar.