Ok manne net 'n lysie vir die wat sal belangstel o

maaknlas

Sealiner
Ok manne net 'n lysie vir die wat sal belangstel om van quiver se baadjies te koop.

Die klub is bereid om 'n substansiele bydrae te maak as ons genoeg belangstelling het. DIe idee is dat die lede r600.00 betaal en die klub die res gaan betaal indien nodig.

ons kyk na die blou een met wetsuit materiaal onder en by cuffs met kappie ens.
 
Attachments

  • quiver baadjie.jpg
    quiver baadjie.jpg
    152.9 KB · Views: 295

stinkmossel

Sealiner
ek soek myne al laasweek. dis nogal dringend, so ons moet n plan maak om dit aandie gang te kry. ek dink die eerste order moet na more aand se meeting afgehandel wees asb.
 
kaspaas

Sealiner
Ja, ons moet sommer ook die "branding" more aand finaliseer. Ek is natuurlik in 'n tweestryd. Ek het reeds 'n baadjie, maar sonder die Klub branding. What to do? What to do?
 
kaspaas

Sealiner
OK, sit my ook op, asb. 3XL
Dan het ek twee baadjies....sug!
Miskien moet ek die bestaande een verkoop.....
 
maaknlas

Sealiner
Daarshy manne, die winter is nog lank nie klaar met ons nie.....ek wil graag 'n redelike bestelling plaas so julle manne moet spring en julle name op die lys sit asb.
 
gotaway

Sealiner
i also require an XL please - would like to transfer the funds, so can somebody please let me know if it is still the same account as before.
 
maaknlas

Sealiner
Archar nothing has changed. before you deposit the total for jackets as well let me find out about your sons size
 
gotaway

Sealiner
maaknlas wrote:
Archar nothing has changed. before you deposit the total for jackets as well let me find out about your sons size
payment of R1400 has been made - two jackets, one for Toran and one for me and registration fee, think mine has expired.
 
Skurf

Senior Member
Meneer die Voorsitter.

Ek sal graag eers die baadjies wil aanpas voor ek een gaan bestel.

Want as Dirk n 3XL vat, en CJ n XL, dan is daar goooooot fout...
 
kaspaas

Sealiner
Skurf wrote:

Skurf, die 3XL is ietwat groot vir my, maar ek is mos oud...ek kry maklik koud. Dus maak ek voorsiening vir my wetsuit plus nog 'n warm dingetjie onder die baadjie. Man wil mos nog gemaklik kan rond beweeg met al jou lae klere. Anyway, dis nie noodwendig 'n warm baadjie nie. Dis bloot 'n baie effektiewe reenvaste baadjie. Jy moet egter in die winter steeds iets onderaan aantrek.

Kyk ook na die eerste post se foto waar Chris (Bos) in my baadjie "pose". Die ding sit bra knap aan hom. Ek meen onse CJ is moontlik bietjie konserwatief in sy size keuse. Hy het waarskynlik nie die feit oorweeg dat hy moontlik nog kledingstukke onderaan sal wil aantrek nie.
 
Skurf

Senior Member
kaspaas wrote:

Dis wat ek ook gedink het.

Ons vriend CJ, ja jong, ons eie spesiale vriend...
 
Bwahahahahahah......  :fbash
 
Top