22 junie ssec wc strandfontein

maaknlas

Sealiner
Nog 'n lekker koue oggend gehad maar die wind gode het ons darem kans gegee om lekker te kan hengel vroeg oggend.
20 hengelaars vol planne,al die aas in die wereld en pragtige toestande maar wa is die vis?
Terwyl ek en Kaspaas op die wal sit en almal dophou kom die manne almal redelik moedeloos terug van hulle spots af- een na die ander rapporteer geen byte - langbeen water - te veel sand - ai aia ai
Die manne gee darem nie moed op nie - eet en drink 'n stukkie  en gaan probeer maar weer en met die stootwater amper op hoog kom 'n brokkie nuus! Carol(dreamer)(enigste vrou in die die kompetisie) het 'n monster 50cm galjoen gevang en release!great nuus en almal is vuur en vlam - toe ek die foto van die vis sien toe kom ek 'n klein foutjie agter (tikfout op bbm van jd) die vis was toe net 15cm whahaha maar op 'n dag wat niks aangaan op die riwwe nie wen sy nogtans 2 de plek met hom!
Op hoog en almal raadop besluit Dean om Chokka op te sit want niks anders werk nie - Wyse besluit want 'n meneer kolstert van 37cm fl en 41.5cm tl 1.3kg besluit hy is honger en byt toe - 1ste plek vir die dag gaan toe aan Dean _ wel gedaan.
 

maaknlas

Sealiner
amper almal was by die social na die tyd
 

Attachments

  • amper almal was by die social na die tyd.jpg
    amper almal was by die social na die tyd.jpg
    44.1 KB · Views: 224

maaknlas

Sealiner
Stinkmossel was comp secretary!vroeg op sy pos ,paar gooie gemaak en moes gaan werk ai. Hy het darem terug gekom na werk en die social bygewoon. Thanks mossel
 

Attachments

  • Stinkmossel vroegoggend op sy pos.jpg
    Stinkmossel vroegoggend op sy pos.jpg
    127.6 KB · Views: 225

RINEX

Sealiner
Well done Dean en Dreamer ...lyk my die vis wou nie saamspeel met die anner nie.

Jammer ek kon nie by wees nie manne !

:wfish
 

maaknlas

Sealiner
stinkmossel en skurf bespreek strategie
 

Attachments

  • dreamteam skurf en stinkmossel dink strategie uit.jpg
    dreamteam skurf en stinkmossel dink strategie uit.jpg
    26.7 KB · Views: 222

maaknlas

Sealiner
Kaspaas mag nognie hengel na sy nek operasie nie maar was daar ter ondersteuning- en vir die goeie gesleskap natuurlik
 

Attachments

  • Kaspaas mag nie hengel nie mar die ondersteuning was daar.jpg
    Kaspaas mag nie hengel nie mar die ondersteuning was daar.jpg
    38 KB · Views: 220

maaknlas

Sealiner
heman en monty skuif spots maar nog niks om in te weeg nie
 

Attachments

  • herman en monty kom rapporteer - niks.jpg
    herman en monty kom rapporteer - niks.jpg
    54.2 KB · Views: 215

maaknlas

Sealiner
munsief(wa die wors), Christo - power swivel en skurf ook nog niks
 

Attachments

  • Munsief(wa die wors),Christo en surf ook nog niks teen halftyd.jpg
    Munsief(wa die wors),Christo en surf ook nog niks teen halftyd.jpg
    55.9 KB · Views: 216

maaknlas

Sealiner
mufasa besig met nuwe planne
 

Attachments

  • mufasa besig om nuwe planne uit te dink vir daai grote.jpg
    mufasa besig om nuwe planne uit te dink vir daai grote.jpg
    46.5 KB · Views: 215

maaknlas

Sealiner
paar van ons brawe lede (hulle weet darem wanneer om veiligheid te soek)
 

Attachments

  • 'n paar brawe siele - Jazz , jo-jo en bar one man.jpg
    'n paar brawe siele - Jazz , jo-jo en bar one man.jpg
    42.4 KB · Views: 211

maaknlas

Sealiner
hoogwater was almal in die pad omtrent - paar manne moes mooi rond draai om lyne uit te sorteer.Amper soos Durban gelyk
 

Attachments

  • hoogwater was die pad maar beste want die water het die manne van die riwwe afgespoel.jpg
    hoogwater was die pad maar beste want die water het die manne van die riwwe afgespoel.jpg
    46.9 KB · Views: 213
Top