22 junie ssec wc strandfontein

maaknlas

Sealiner
Henry en Dirk het mooi geweet hoe om die koue te beveg met koffie
 

Attachments

  • koue wind het opgekom maar Henry en Dirk se koffie het hulle warm gehou.jpg
    koue wind het opgekom maar Henry en Dirk se koffie het hulle warm gehou.jpg
    56.6 KB · Views: 171

maaknlas

Sealiner
Met die min vis en rugby wat vroeg begin het ons maar besluit om te gaan braai agter die duin en sommer 'n teiken skiet kompetisie(windbuks) gehou.onder law enforcement se arends oog
 

maaknlas

Sealiner
so word dit gedoen manne bulls eye
 

Attachments

  • jazz en jo-jo wys hoe dit gedoen word -veilgheids beamptes was darem daar.jpg
    jazz en jo-jo wys hoe dit gedoen word -veilgheids beamptes was darem daar.jpg
    53.3 KB · Views: 171

Dreamer

Sealiner
Dankie Bos, very nice report. Awesome fun, great company, yummy boerie rolls and we definitely had the guys going with the size of my Gallie. Quite a few anglers came across to our side of the pool to have a look see. Congrats, Dean, on your monster vet kolstert - nice one for the braai!!
 

maaknlas

Sealiner
and here you are modeling quiver jackets with jd....
 

Attachments

  • jd en carol modeleer quiver baadjies.jpg
    jd en carol modeleer quiver baadjies.jpg
    56.9 KB · Views: 146

maaknlas

Sealiner
dean was definitely happy about that kollie
 

Attachments

  • dean baie bly oor die enigste size vis van die dag.jpg
    dean baie bly oor die enigste size vis van die dag.jpg
    40 KB · Views: 146

maaknlas

Sealiner
how not to do it demonstration!!!

no shots were fired! only a demonstration!
 

Attachments

  • demontrasie oor wat om nie te doen nie! geen skote afgevuur nie! slegs demonstrasie.jpg
    demontrasie oor wat om nie te doen nie! geen skote afgevuur nie! slegs demonstrasie.jpg
    43.2 KB · Views: 143

maaknlas

Sealiner
party manne was so honger hulle kry ma liewer voorgereg uit die see
 

Attachments

  • party manne kon nie wag vir die boerewors nie toe eet hulle solank alikrik.jpg
    party manne kon nie wag vir die boerewors nie toe eet hulle solank alikrik.jpg
    60.9 KB · Views: 144

Seasick

New member
 

Dankie Bos en SSEC, was lekker dag.

Doen dit weer 27 Julie by Kaapunt. Die Taliban kan weer die

windbukse beman, die keer teen die bobejane.:uzi
 

kaspaas

Sealiner
nog paar foto's van Saterdag se outing.

Gaan die bakkie se agter flap dit hou?.......
 

Attachments

  • 600767_10151508050251379_1460334040_n.jpg
    600767_10151508050251379_1460334040_n.jpg
    37.7 KB · Views: 105

kaspaas

Sealiner
Come on you slackers, put your backs into it! You can be very glad I may not fish......
 

Attachments

  • 1006193_10151508045581379_1045909920_n.jpg
    1006193_10151508045581379_1045909920_n.jpg
    53.1 KB · Views: 106

kaspaas

Sealiner
Dream team?....Droom net van al die vis wat nog die dag gaan uitkom!
 

Attachments

  • IMG-20130622-00585.jpg
    IMG-20130622-00585.jpg
    41.6 KB · Views: 104

kaspaas

Sealiner
Mufasa in sy oorlogsgewaad. Baie trots op sy Club keps wat hy vandag ontvang het.
 

Attachments

  • IMG-20130622-00599.jpg
    IMG-20130622-00599.jpg
    60.9 KB · Views: 104

kaspaas

Sealiner
Jou lyn is oor myne....of wag, ek dink myne is oor joune!
 

Attachments

  • IMG-20130622-00601.jpg
    IMG-20130622-00601.jpg
    77.8 KB · Views: 102
Top