ssec - wc hemp bestellings lys 2

Wie like hulle ssec wc hemde?

  • Baie cool hou van die kleur!

    Votes: 0 0.0%
  • Size is goed en pas tot vir my!

    Votes: 0 0.0%
  • Baie prakties en nous ek lus vir visvang!

    Votes: 0 0.0%
  • Ek hou nie daarvan nie.

    Votes: 0 0.0%

  • Total voters
    0

maaknlas

Sealiner
ok manne. order een het mooi afgeloop so hier gaat nommer 2.

Ek weet 'n paar manne het gese hulle soek nog ene so laat van julle hoor. sit dit hier op sealine of pm my of e-mail of bbm 2a56d6bo my.

Sover weet ek van skurf.maaknlas,kenny en ebs wat soek. Confirm net weer met my manne ek het minimum 10 nodig om te kan bestel.

pryse bly dieselfde as order 1
 

kaspaas

Sealiner
Manne, Bos het myne gisteraand sommer by die huis kom aflewer. Moet se dis 'n moerse nice hemp.

Kan nie anders as om baie vis te vang as jy daai hemp dra terwyl jy hengel nie!!! LOL:wfish:wfish:wfish
 

maaknlas

Sealiner
Chris Laing Skurf 3xl Ashraf Bending Rod med Robert Rabie Obs 3xl Kenneth Hanekom Dafishking 6xl C J Joubert seasick xl Chris gerber Satarabos 2xl
 

maaknlas

Sealiner
copy en paste van my excell spreadsheet af het so uitgekom bra!

Daai is vir chris hy kan net een lyn op 'n slag lees.....terwyl hy bestuur en browse
 
Top