Rods for casting long range

JakkieLouw

New member
Naruto - Dit is beslis nie katrolle of stokke nie! Hierdie hobbie van ons is soos motor koop - ons allies heuk altyd! Ons is almal al deur dieselfde storie van lyne wat breek - in 'n vorige kommentaar (Brakkenjan + Ek) het ons dieselfde probleem met lyn gehad / al die lyne van katrolle verwyder / siedaar - probleem opgelos! Die probleem is nie jou "leader" nie maar jou lyn. Vat die lyn wat jy het en meet 'n stuk op jou visskaal (breekkrag) - 90% van die tyd breek die lyn voor die voorgeskrewe breekkrag aangedui.  Hou by wat vir jou gewerk het! Groete. Jakkie.
 
Naruto

Sealiner
JakkieLouw wrote:

Oom Jakkie, ek hoor wat Oom sê, maar ek kan nou al sê dis nie lyn nie, want dit gebeur met verskeie make van lyn. Dis soos Enigma in n vroeer post gesê het, het hul toetse gedoen en videos gemaak van hoe vinnig die lyn van die spoel afkom(veral met power casts) en dan basies n bubble vorm soos dit deur die ogies gaan en dit veroorsaak dan dat die lyn om n ogie draai en dan sien mens net leader en strop trek om dit nooit weer te sien nie... Ons probleem met die kompiterende hengel is dat ons dun lyn hengel (0.18mm) met n sterk genoeg leader om n P4 of P5 of n M2 met n bol gewig te kan gooi verder as die res van die manne om jou sodat ons op dae soos twee naweke terug met ons ligas as daar 100+ hengelaars spook om net nie te blank nie, ons meer vis kan vang en sodoende die sone asook die liga te wen. As ek Sosiaal hengel haal ek selde my dun lyn spoele uit die boks uit, want dan hengel ek al te lekker met 14lbs lyn op 80-100m.
 
Die merchandise is om presies 18:29 Zulu time in besit geneem deur Agent Wald0(07)k.

Hopelik sal my merchandise voor Saterdag se klub kompetisie in my hande wees.

Die "merchandise" is vier 13vt Raging Bull stokke wat goedgunstelik aan ons verkoop is vir R1000 per stok. ::craz

Dankie manne.
Oor en uit.

:woohoo:woohoo:woohoo
 
Waldok

Senior Member
Ja soos JPS gese het, ek het die stokke gister gekry. Hulle is genuine spotless!! Twee van die vier was n paar keer al gebruik, en die ander twee nooit. Ek kon nie die verskil sien nie. Die vorige eienaar pas sy goed regtig op.

Sal bietjie terugvoer gee sodra ek by die water kom.
 
snakes

New member
Sensation Rockets 12'. Vandag saam paar vriende gegooi uitstekend. P3 average 159m. P7 average 188m, paar 220 m. M 1.5 average met mielie bom 138m , paar 145m.

7bl xx swart
17bl, 20bl en 24bl Leaders.
Shimano 10000 DL.

Wind bietjie van regs voor en later van voor. (Handoek aan viskas waai so helfte van mielie bom emmer op)

Ek is 'n groot ou en die ander manne gemiddeld grootte. 2 x manne Gauteng klere.

Het al 'n paar keer met hulle gehengel sal nie ander stokke koop nie.:wfish

my 5 Zim$
 
snakes wrote:

Kyk daar Boeta. So met die RB's gaan ons M1's average 159m gooi. P3's average 188m en so paar 220m. Ek weet nie of ons die average van 138m met die M0's gaan kry nie. Dink ons average behoort so 145m te wees. ^^..

Ek terg net Snakes. :) :fbash

Ek sal in my noppies wees as ek ooit sulke afstande kan haal met die RB's.
 
snakes

New member
JustPlainSHARK wrote:

Geen probleem, 'n lekker grap is altyd lekker he he ::S

Dit was net lekker vandag gewees om te sien, en raad te kry van manne wat kan en weet hoe om 'n stok te laai, lyk my ek het die goed altyd genurse. 'n man kan hulle maar M%$r ha ha dan werk hulle nou eindlik lekker. :fishn

Swaar vir my is dit die geld werd, glo daar is stokke wat verder kan gooi, maar die prys elke sent werd.

Stywe lynne
 
LeonK

Member
ek sou se dat RB's by my aksie pas dis hoekom ek hulle so geniet. vir die 1ste keer in my lewe het ek n stok gekry waarmee ek baie gelukkig is en waarmee ek die afstand kry waarna ek al so lank soek.

vir my is die rockets te styf maar dan kry jy weer ouens wat sweer by hulle. die selfde manne gooi daai stok dat hy sing.

vir my gaan dit hieroor-as n stok my daai ektra gee waarna ek soek, se maar daai ekstra 20m in afstand, dan is daai stok vir my die moeite werd. om daai stok dan aan te skaf gaan my mos dan bevoordeel en my hengel bevorder en bevoordeel. (maak nie saak wat die maak is nie)
 
Enigma

Moderator
Difference in distance between 12' and 13' of the same range of rods 15-25m

Difference in distance between 0.18mm specimen and 0.16mm C+ Hypercast 20m also 0.17mm XX and 0.21mm XX up to 30m

The only way to get the actual casting distance is to cast on a field and measure where your bol has landed. in most cases you'll find your 150m dam cast on the line mate is 135m or less on a field.

Ruan Gunter, runner up at the SA's I just won and winner of the National trials and then winner of the Tri-Nations cast 152m with a M0 and a Bol and dewalt van der Walt 151m with same during rod testing but Dewalt prefers to use his Tribal LC 3.25lbs 12' as his fishing rods and his moering toels are my custom build 400/2+2 T53's (1 piece around R1750 and 2 piece R1800)

My son just finished 4th on the SAFBAF National tour, he's all of 4' tall and fished my T53 G2 13' rods in Bloemhof

At U13 and as I mentioned 4' tall he was measured to be fishing at 135m with Shimano XTEA 10000 and C+ hypercast 0.16mm and P4 with small bol on it Day 2, 7 fish 13.8kg. they were allowed into the water to cast or the majority would never have got to the fish (the cold front and cold water at Verlatenkraal kept the fish way out_

Here he's casting the 13' custom with a P4, this line lay for 3 minutes and delivered a 2.8kg Carp
 
Attachments

  • Mini enigma casting.jpg
    Mini enigma casting.jpg
    20.8 KB · Views: 866

Enigma

Moderator
If you look at the above pic he was casting into the wind and achieving 120m on average which would make many men shy away and made me a very proud dad (needless to say- I've lost my rods to the little guy, he's already got big plans for next week's league at Arabie.)
 
Top