Rods for casting long range

Afternoon chaps,

the resurection of this thread has made me somewaht confused, but later things got clearer for me. Still, this was a discussion on MOERING-ONLY-TOOLS and not MOERING-BUT-STILL-A-GOOD-FISHING-TOOL discussion.

So my answer is thus:

Craig, can you plainly list the MOERING-BUT-STILL-A-GOOD-FISHING-TOOL rods in order of preference, taking all types of rods (custom and commercialy built) into consideration. Lets just say the criteria is for an average provincial angler (exclude the Christos, Tjaards and Sarels) to reach 150m with any type of weight. With a budget of less than R2200 a rod.
 
I know this question has been asked to you a zillion times over. So, NARUTO/ADMIN.....can you make this thread a sticky please. It's old but more relevant than the sticky about the social last year April thats still up.
 

CARP1

Sealiner
Practice,practice,practice...Ive just started to fish competatively,and its "forcing" me to fish at least twice a month.If I look back,I have improved my fishing a lot.And its purely because I fish more often,and because I fish with guys like Waldok,Rampokker and JPS.You learn all the time.Somebody once asked Eric Clapton when he would know he could play guitar.Clapton replied that you had to practice untill your fingers bled,and then you start practicing.
 

Naruto

Sealiner
Good one Carp1. Practice makes (closer to) perfect.

Took out the Bazooka's today and did a few casts and I realised just how much different they are from the Vectras. These are not just for fishing close by all day. Will be sending them in to Enigma soon to have the low rider guides fitted and then the practice practice practice starts.

The problem with fishing the Vaal so much is that one gets into a comfort zone because fishing is mostly not too difficult. But this last league was really a wake up call for me. I am currently leading our clubcom, but during the league I did poorly. Not what I was expecting so now I have to go back to rethinking my whole strategy regarding leagues etc. To be honest, I don't like loosing...
 

JakkieLouw

New member
Menere,

Afstand kom in 'n pakkie: a) Dit is verseker so dat 'n goeie stok / katrol jou  afstand kan verbeter. b) Lyn, sinker en grote van bol volg. c) Tegniek is die belangrikste van die hele pakkie. d) Inoefening is baie belangrik. Geen hengelaar sal afstand kry as sy tegniek nie goed is nie - al het hy die beste hegelgerei in sy besit.

Groete

Jakkie.:fishn
 

CARP1

Sealiner
Feite,Jakkie.Soos Enigma vroeer gese het;op hul level van hengel hengel hulle gereeld (omtrent 6 keer n maand).M.a.w hulle is in oefening.En hulle oefen hul casting.Ek het al gehoor dat GP Nel blykbaar die beste kolgooier in die land is.En hy oefen dit elke dag.So sy tegniek MOET great wees.Enige van daai kaliber hengelaars gaan verder as ek gooi met my eie stokke.Oefen eers die casting,en kyk dan of jy afstand kry of nie.
 

LeonK

Member
ja carp1 "leer" nou so vinnig hy en waldo het my gat ook al n keer of wat geskop.
dis altyd lekker om te sien hoe ontwikkel die manne se hengel.
enigma ek stem heeltemal saam met jou
 

LeonK

Member
dan net nog iets!

ouens hoor van stokke wat ver gooi. hy gaan koop daai stokke net om te besef dat hy nie afstand kry met hulle nie. wel as hy nie met sy vorige stokke afstand kon kry nie dan gaan hy ook nie met die vergooi stokke afstand kry nie.
die groot sondebok is gewoonlik dat die manne die stokke nurse. jy koop die stokke om ver te gooi dus moet jy jou tegniek aanpas en dan bietjie krag agter die gooi sit. as jy stokke soek wat jy kan nurse, koop vir jou 6vt stokke en hengel 30m...LOL
 

Naruto

Sealiner
Haha! Love is in the air!?!? Vertel ons bietjie meer Waldo...

Net om by te voeg op my laaste post. Met die casting van die Bazookas het ek met die regte power casts my leader afgegooi soos die hoof lyn om n ogie haak. Sal dit help op katrolle te gebruik wat groter spoele het of sal die low rider ogies die probleem oplos?
 

LeonK

Member
Waldok wrote:
Ek wil net se dat ek nie verlief is op Rampokker nie, moenie vir Carp 1 glo nie !!

hahahahahahaaa! ja daai het nie mooi uitgekom nie..LOL

jy sal nie spyt wees nie en soos ek vir jou boet gese het, as julle nie happy is met daai stokke nie, julle het my nommer. ek koop hulle by jou.
 

LeonK

Member
Naruto wrote:
Haha! Love is in the air!?!? Vertel ons bietjie meer Waldo...

Net om by te voeg op my laaste post. Met die casting van die Bazookas het ek met die regte power casts my leader afgegooi soos die hoof lyn om n ogie haak. Sal dit help op katrolle te gebruik wat groter spoele het of sal die low rider ogies die probleem oplos?

naruto ek het eweskielik dieselfde probleem en al my katrolle is met double x gelaai. ek het die lyn opgesit soos ek altyd doen en nou snap ek die een lyn na die ander. my hooflyn of leader draai om een van die ogies! ek is self gatvol gesukkel want saterdag het dit my n hele paar visse gekos soos ek gesukkel het om n stok in die water te kry.

daar was een spoel in my kas met sulke lig groen lyn op wat ek toe opsit en ek het met daai spoel nie een lyn afgegooi nie. wens net ek kan onthou wat die lyn se maak is.
 

Naruto

Sealiner
Die lyn wat ek gehad het die naweek was Awa-Shima Specimen 0.18mm. DInk nie dis die lyn nie, want ek het nie die probleem met my Vectras nie en dit het ook net gebeur op die casts wat ek regtig wou bl#$sem. Al verskil was die stokke en die weight was n P4 ipv n M2 met bol. Ek het die stok so veel as moonlik probeer load met die cast om te kyk of ek meer afstand kan kry as R150m. Kan dit wees dat my leader dalk te lank is en te veel kere om die spoel gaan? Drop dalk te kort? Dalk moet ek eerder die pendulum gebruik as die overhead?
 

Dai Deng

New member
Naruto wrote:
Die lyn wat ek gehad het die naweek was Awa-Shima Specimen 0.18mm. DInk nie dis die lyn nie, want ek het nie die probleem met my Vectras nie en dit het ook net gebeur op die casts wat ek regtig wou bl#$sem. Al verskil was die stokke en die weight was n P4 ipv n M2 met bol. Ek het die stok so veel as moonlik probeer load met die cast om te kyk of ek meer afstand kan kry as R150m. Kan dit wees dat my leader dalk te lank is en te veel kere om die spoel gaan? Drop dalk te kort? Dalk moet ek eerder die pendulum gebruik as die overhead?
hoelank is jou leader lyn? en watse dikte?
 

Naruto

Sealiner
My leader is gewoonlik so 5.5m lank 17lbs XX brown cameleon. Gaan so 4 keer om die spoel wanneer ek cast.
 
Top