Right Guys the Big Boys are busy playing at van de

Torch

New member
Jok waaroor ? Hahaha Ek sit so 700 meter links van die paaltjie en hier is omtrent 100 hengelaars hier voor my.OP is nou stil maar een ou van Border het al 3 diamonds gevang.Ons wag maar ek kyk.
 

Torch

New member
Ja sy nommer is SA4595. Oom Danie Brown se hy voer die blaasoppies. Hahahah Ek het nog nie gesien dat die WP ou iets vang nie.Hannes van Suid Kaap het nou net n lekker hammerkop van 119 cm gekry.Die Border ou SA 0151 het ook n klein bronsie gekry.

Daar was so vinnige miswolkie wat hier oor gewaai het maar dis nou weer bloedig warm.
 

KLIPVIS

Sealiner
hou net die WP perd dop , hy gaan nou vasgaan in ietsie mooi ! en hy hengel nie met braid nie , ons sny lyn af met n mes , hahahaahahaha die braid manne het die manne se bloeddruk op hol die laaste paar dae.If you cant beat them join them !
 

boepens

Sealiner
Koper wrote:
boepens wrote:
Koper wrote:
Bevid wrote:
Koper wrote:
KLIPVIS wrote:
is daar n WP ou naby aan die ou ?
Smaak my jy wil hom nou bel & wakker klap?
Hulle vis blykbaar met braid. Nou wil "Stonefish" he die WP ou moet die OP manne se lyne af brand. :fbash
Ag nee man, nou vat jy ons WP manne darem laag!

All is dit laag is die vraag nou vat ons raak ? :fbash:fbash:fbash
;) 'n Wen is 'n wen...

Skaam jy jou nie. Sies man :fbash:fbash:fbash
 
Top