Ek gaan oor 2 weke na die Damme toe. Ons gaan by die Karavaan Park parkeer en daarvandaan loop . Enige raad en hulp sal baie waardeer word.Gaan kyk om galjoen steenbras, krakers,en Kabeljou te vang.Weet nie of daar haaie sal wees nie.Ek het ook die soek knoppie probeer maar kry nie veel...