Galjoen Derby terug voering

mongie

Senior Member
So het die 2016 Galjoen Derby aan gebreek. Ons span het Donderdag die oggend vertrek vanaf Kraaifontein. Ons span se naam is die Polisie Galjoen Freaks. Ons het met 2 D/C bakkies gery.Eerste stop was op Robertson vir 'n ontbyt.Klaar geeet toe ry ons na Stilbaai toe.Ons het daar vir Servaas ontmoet wat vir ons 'n huis gehuur het. Af gepak en ons tuis gemaak.Vrydag oggend het ons die water gaan kyk. Die gate het mooi gelyk.Vrydag aand het ons die span se hemde gekry by die Stilbaai se Klub huis.Saterdag oggend was ons vroeg gewees. Ons span het darem 1 Galjoen en 2 Kolsterte gevang. Saterdag oggend het dit liggies begin te reen en die wind het noordwes gedraai. Die see was sterk gewees.So kom vier uur en toe is alles verby. Die aand by die prys uitdeling het ons gesien wie die wenners was. Daar het 193 Galjoene uit gekom en een was gehou. Die res was weer vry gelaat. Daar het 'n paar mossel krakers ook uit gekom. Die grootste kraker was 7.9 kg. en die grootste galjoen was 2.9 kg.ons was 420 Hengelaars wat aan die Derby deel geneem met 70 spanne.1 ste plek was Kinky Goblins 2de plek was Anysberg Biltong en die 3de plek was Bonnievale.R82000 se prysgeld was oorhandig aan die top 23 Hengelaars en die top 3 spanne.Die kos was baie lekker wat ons gekry het.Baie vriende gemaak.Ons sien julle volgende jaar weer.Die fotos sal volg.daar is nie baie geneem nie.
 

mongie

Senior Member
Eerste stop op Stilbaai vir 'n lafenis.
 

Attachments

  • 13680298_1071644219577943_7811103156360582986_o.jpg
    13680298_1071644219577943_7811103156360582986_o.jpg
    42.9 KB · Views: 273

mongie

Senior Member
Hier staan die manne by die braai
 

Attachments

  • 13988194_1496562977036142_3734509713591774484_o.jpg
    13988194_1496562977036142_3734509713591774484_o.jpg
    43.2 KB · Views: 270

mongie

Senior Member
Hier word die nuwe manne verwelkom geheet in die span en elkeen kry sy nuwe pet.
 

Attachments

  • 13925687_1496564637035976_3790072894611721974_o.jpg
    13925687_1496564637035976_3790072894611721974_o.jpg
    38.6 KB · Views: 273

mongie

Senior Member
Hier kry die nuwe manne hul pette
 

Attachments

  • 13679951_1496564130369360_500037883306347600_o.jpg
    13679951_1496564130369360_500037883306347600_o.jpg
    41.8 KB · Views: 271

mongie

Senior Member
Hier staan die glasies met die versterk druppels daarin.
 

Attachments

  • 13923664_1071644859577879_4633529023859801972_o.jpg
    13923664_1071644859577879_4633529023859801972_o.jpg
    56.1 KB · Views: 272

mongie

Senior Member
Die nuwe Span Bestuurder word verwelkom .
 

Attachments

  • 13613247_1073092479433117_3628359655651424224_o.jpg
    13613247_1073092479433117_3628359655651424224_o.jpg
    30.3 KB · Views: 267

mongie

Senior Member
So lyk die see daarby Jongensfontein.
 

Attachments

  • 13909126_1496564993702607_171986313492913207_o.jpg
    13909126_1496564993702607_171986313492913207_o.jpg
    48.1 KB · Views: 272

mongie

Senior Member
Hier staan die manne .
 

Attachments

  • 13925583_1496565337035906_4290013671486945061_o (1).jpg
    13925583_1496565337035906_4290013671486945061_o (1).jpg
    64.5 KB · Views: 266

mongie

Senior Member
Barry vang sy eerste Kolstert.
 

Attachments

  • 13938005_1071650889577276_5396022595028757459_o.jpg
    13938005_1071650889577276_5396022595028757459_o.jpg
    47.1 KB · Views: 267

mongie

Senior Member
Hier staan Petrus wat die toer gereel het.
 

Attachments

  • 13926021_1071648539577511_5952437680803809256_o.jpg
    13926021_1071648539577511_5952437680803809256_o.jpg
    30.8 KB · Views: 265

mongie

Senior Member
Die Span Bestuurder, Retief se alles is reg
 

Attachments

  • 13987385_1071650129577352_645641741411066849_o.jpg
    13987385_1071650129577352_645641741411066849_o.jpg
    49.3 KB · Views: 267

mongie

Senior Member
Nog 'n Kolstert vir Barry.
 

Attachments

  • 13680045_1073104826098549_760786406251501367_o.jpg
    13680045_1073104826098549_760786406251501367_o.jpg
    78.2 KB · Views: 262

mongie

Senior Member
Hier staan Gerhard en Servaas en wag vir 'n byt.
 

Attachments

  • 13920478_1073106626098369_7640250126094766373_o.jpg
    13920478_1073106626098369_7640250126094766373_o.jpg
    28.7 KB · Views: 262

mongie

Senior Member
Hier sit Petrus nuwe aas aan sy hoek.
 

Attachments

  • 13937964_1496565473702559_3593107732716794616_o.jpg
    13937964_1496565473702559_3593107732716794616_o.jpg
    40.5 KB · Views: 258

mongie

Senior Member
Hier staan die wen span op die verhoog. Die Kinky Goblins wat 'n goue medalje gewen het.
 

Attachments

  • 13913553_1071652786243753_3934503562626832152_o.jpg
    13913553_1071652786243753_3934503562626832152_o.jpg
    39.7 KB · Views: 258

mongie

Senior Member
Hier kuier die manne lekker
 

Attachments

  • 13923626_1496562123702894_2832490017583926113_o.jpg
    13923626_1496562123702894_2832490017583926113_o.jpg
    41.5 KB · Views: 257

mongie

Senior Member
Tommy het darem 'n galjoen gevang .Tydens die Lucky Draw trekking het hy 'n prys van R500 gewen . So ons span het darem nie met lee hande huistoe gegaan nie.
 

Attachments

  • 13962868_1073120642763634_419159222859653513_o.jpg
    13962868_1073120642763634_419159222859653513_o.jpg
    43 KB · Views: 256

SPARRABOS

Sealiner
dankie.....dis sommer lekker....geniet die terugvoering.....visvang is altyd bysaak....ek en my maat ou seerower staan nou om vuur...braai lekker gourits skaaptjops...drink ys yskoue bier....kyk lekker na fotos....man dit lyk of julle sommer great trip gehad het.....net daai medisyne !!!!!jagermeister....ou drink dit vir babalas......kry vanoggend toe ek gesin fliek toe vat meisiekind...haar pa was saam ons george toe...vra haar waars jou pa??oom by huis hy is siek...le in bed....nog van george derby....9dae later...ja...branewyn hettie brieke nie.....galjoenvang...kuier saam maats...onvergeetlik....dis waaroor dit alles gaan.....baie dankie...((goodp_
 
Top