Dankie en ek hoop jy het my verslag darem geniet.Ek is nie 'n groot skrywer nie
Hier staan die wen span op die verhoog. Die Kinky Goblins wat 'n goue medalje gewen het.
Tommy het darem 'n galjoen gevang .Tydens die Lucky Draw trekking het hy 'n prys van R500 gewen . So ons span het darem nie met lee hande huistoe gegaan nie.