Die Damme

mongie

Senior Member
Ek gaan oor 2 weke na die Damme toe. Ons gaan by die Karavaan Park parkeer en daarvandaan loop . Enige raad en hulp sal baie waardeer word.Gaan kyk om galjoen steenbras, krakers,en Kabeljou te vang.Weet nie of daar haaie sal wees nie.Ek het ook die soek knoppie probeer maar kry nie veel inligting nie
 

phillipherholdt

New member
mongie, daar is n baai "Die Damme Beach" net n ent regs van die karavaan park wat beroemd is vir mooi kabbeljou. hier werk n livie wat jy slide baie goed.

as jy links stap kan jy groot Pylies optel op n slide en verder aan net na die eerste rotse is daar n rif sigbaar van die beach af.as jy na die rif toe cast en om dit hengel kom daar mooi gallies uit en stenies. kolstert en kraker. krakers hier is baie lief vir vars rooiaas.
 

Attachments

  • 1.2.jpg
    1.2.jpg
    50.7 KB · Views: 280
Top