Vra daar rond waar Duiker eiland is.As jy aanhou met pad deur Britannia baai word dit later n grondpad en op jou regterkant id duiker eiland.Verby diuker eiland loop die pad dood teen n draad.Links op is natuurbewaring pad.Draai regs af na see aan jou regterkant.Links is rotse gevolg deur n paar 100 meter strand en weer rots outcrop.Hengel vir galjoen in hierdie sandstarnd.