Was die naweek daar gewees vir saterdag en sondag. Het gedink dit was koud gewees maar toe ek terug kom in jhb toe voel ek eers wat is koue lol.
Het baie dips probeer soos garlic,vatikaki ens maar al wat vir my gewerk het was vampire flouties met bunspice en op die bom het ek net floro gebruik...