Hi manne ek is opsoek na n blue marlin vistok, my een het gebreek met n klein karpie op. Die stok is omtrend 13 of 14 voet stok. dankie manne