Hi mense ek het hier iewers in n topick gesien dat

wykie

Senior Member
Hi mense ek het hier iewers in n topick gesien dat iemand planne het om n viskas te bou maar ek kry dit nie. HELP
Die viskas lyk amper soos n kiaat viskas of so iets
 

wykie

Senior Member
thanx blade maar nie daai een nie, daar is n ander een wat vir jou die size en alles gee maar dankie elkgeval tjom
 

Skuimkop

Sealiner
Wykie dit is daai post wat blade8989 vir jou gegee het. Gaan kyk by die "11[suP]th[/suP] Post" van daai thread wat dawid 2005 gepost het. Daar is 'n attachment (Exell file) "viskas 2.xls" wat jy moet download om daai afmetings te kry. Hoop dit help want dié is maar laat op jou post.
 

wykie

Senior Member
thanx tjom ek sal daar gaan kyk sorry maar ek het hulp nodig waar kry ek daai tread. ek het vergeet lol
 

DZL

New member
Hi Blade,

Dankie vir die planne, watse hout kan ek gebruik, watse dikte hout is n goeie dikte

Dankie
 
Top