Search results

  1. W

    bronkies hengel oord

    dagse almal.het iemand dalk kontak nommers vir bronkies? Ons was gister daar gewees vir die dag en wil graag vir die naweeksoentoe gaan. Enige info salwaardeer word
  2. W

    245/75R15

    Good day. i am looking for 4 X 245/75R15 TYRES if anybody has good second hand ones that they wanna sell please contact me. Thanx
  3. W

    Hallo daar

    Hallo daar. Im back!!!!!!!!!!!!!!!!:::S:beer
  4. W

    Jim Fouche

    Good day Does anybody have any news on what is happening at jim fouche? Realy keen to find out Thanx
  5. W

    blaaupan dam

    Na 9 jaar se probeer by die water het payday uiteindelik aangebreek. 4.7KG Tutty fruity flouties en black magig op die bom ^^..
  6. W

    vaskap

    Looking for the vaskap theme song by blackie swart to download
  7. W

    shimano GTE6000C

    hallo there I am looking for a shimano GTE6000C reel. if anybody has one and would like to sell it please contact me hallo daar eks opsoek na n shimano GTE6000C katrol. As iemand dalk een het wat hulle wil verkoop kontak my asb ^^..^^..
  8. W

    G2 Kiaat viskas

    Ek het n G2 Kiaat viskas wat ek wil verkoop. hy is n paar maande oud en in n gooie toestand. Dit is die dubbel laai box (sonder die inhoud)R800
  9. W

    jim fouche

    hi there. does anybody have any new news on jim fouche?
  10. W

    jacky leonard

    Gooie dag, het julle dalk enige advies vir jacky leonard op die vaaldam. Groot asb Good day, anyone have some tips for jacky leonard on the vaal,please
  11. W

    running reel ringtone

    Ek is opsoek na n running reel ringtone.as iemand dalk een het wat hulle vir my kan stuur sal ek dit waardeer of as iemand dalk vir my kann se waar om een te kry. Groot seblief
  12. W

    XX 7LB 0.23

    Hallo manne wie van julle kan vir my se hoe is XX 7LB 0.23 lyn? Ek het n meede visserman raak geloop die afgeloope vakansie en hy het gese ek moet det op my katrolle sit dan behoort ek nog so 25/30mt te kry met my kasting. Ek wil net uitvind wat dink julle voor ek dit gaan koop. Ander vraag wat...
  13. W

    hengelaars vriend

    hallo manne ons gaan volgende naweek hengelaarsvriend toe wie kan my iets vertel van hulle soos veiligheid en watse aas  om te gebruik ens dankie manne ^^..
  14. W

    where to go for long weekend in sep?

    die vrou en ek wil die lang naweek bietjie gaan kamp en natuurlik gaan lyn natmaak enige voorstelle waar ons kan gaan en waar daar ordentlike ablusie blokke is? GROOT SEBLIEF
  15. W

    Dm craft bait boat

    Hi everybody I am selling my brand new dm craft vip bait boat(3 months old) used only once SAD SALE BUT A MUST 1 x boat 2 x batteries 1 x remote 1 x charger New price R3000 My price R2500 Pm me if interested Thanx
  16. W

    venter trailer extension piece

    Hi there i am looking for a extension piece for a 6vt venter traler if you have one pm me please
  17. W

    Jim fouche

    Wie gaan soentoe vir die lang naweek en van waneer tot waneer?
  18. W

    went there from 23/12/10 to 30/12/10 The weather

    went there from 23/12/10 to 30/12/10 The weather :raine alot and winds that wants to take everything thats in its way and in the day the sun was hot most of the time We caught about 40 fishes On +- 100mtrs we used small tcp flouties with pink sweets dip on +- 150mtrs we used big tcp flouties...
  19. W

    hi daar manne net so vinnige verslag oor die lang

    hi daar manne net so vinnige verslag oor die lang naweek Het daar aangekom donderdag aand ( want island shore was propvol gewees )het die lyne ingekry eneers op vrydag oggend het die aksie begin Vir die vrydag tot sondag het ons (2) altesaam 30 visse gevang waarvan die meeste vrydag was...
  20. W

    springbok kamp vaaldam

    sorry wrong place
Top