hengelaars vriend

wykie

Senior Member
hallo manne

ons gaan volgende naweek hengelaarsvriend toe wie kan my iets vertel van hulle soos veiligheid en watse aas  om te gebruik ens

dankie manne

^^..
 

SLAMS

New member
dont worry about safety, its not an issue. they even call the police when campers become to drunk & bother other campers.

the stands are very small so you will hook fellow fishemen lines. the further to the left the better the fishing but also the more serious the fisherman. so if you have children with then its better to book from stand 7/8 & down. if you havent booked yet you wont get a spot. the dam was really low but hopefully it picked up with the rain. I saw the guys pull out 3kg kurper over there.

dont buy any worms & bring them to the dam, you can buy a box of worms for R6 at the spar outside, you can even by dips for R9.99(obviously not supercast), peach flavor worked well & passion fruit (& those were the R9.99). I was really suprised that the tackle is so cheap just outside the dam.   
 

Skuimkop

Sealiner
Die dam level het mooi gestyg. Seker so 50% van die oewer wat exposed was met die laer water level. Ek is net skrikerig vir die spawn want dit was lekker warm die laaste ruk in daai omgewing maar laas naweek het baie manne keepnets in die water gehad. Die babers is ook weer terug op die byt, lol.
 

Waldok

Senior Member
Wykie? Is dit jy?

Goeie genugtig ek kan nie onthou wanneer laas jy op die site was nie. Of het ek net nie mooi gekyk nie?
 

Naruto

Sealiner
Wykie! Bly om te hoor jy vang nog vis. Jy behoort dit te genit daar. Min spasie< maar jul behoort darem iets te vang.
 

wykie

Senior Member
Ja manne jul sie reg het my eie besigheid begin so het nie baie tyd gehaad nie maar moet n break vat
 
Top