op soek na n dik spons matras so 15 tot 20 cm dik 3/4 of dubbel bed
W wykie Senior Member Sep 10, 2010 #1 op soek na n dik spons matras so 15 tot 20 cm dik 3/4 of dubbel bed
S Simen Sealiner Sep 10, 2010 #2 Wykie, gaan na een van die MATTRESS FACTORIES toe, hulle id oral, laat maak daar vir jou een volgens jou grootte en digtheid. baie goedkoper as om een te koop, by 'n handelaar.
Wykie, gaan na een van die MATTRESS FACTORIES toe, hulle id oral, laat maak daar vir jou een volgens jou grootte en digtheid. baie goedkoper as om een te koop, by 'n handelaar.