your magic spot

Bloks

Member
What's your favourite spot. Mine would most definitely be Danabaai-Mossel bay. Awesome stretches of beach
 
Attachments

  • IMG_20160208_00121257.jpg
    IMG_20160208_00121257.jpg
    23.8 KB · Views: 797

die spook

Senior Member
Wil graag een van daai monster Witsand leeries aan my hoek kry. Aan begin van die jaar was ek daar en die wind het die hele blerrie naweek stormsterkte gewaai. Het darem twee miniatuur leeries gekry.
 
Attachments

  • Witsand....jpg
    Witsand....jpg
    25.9 KB · Views: 763

DJP

Sealiner
Ek hou van Boggoms net so entjie aan, daai strand is baie goed vir my, gee altyd 'n vissie.
 
Attachments

  • 20140903_114929.jpg
    20140903_114929.jpg
    28.8 KB · Views: 750

Bloks

Member
Ek ken glad nie beespens(valsbaai) waters nie. Sal eendag graag daai wsters wil try. Ekke is maar n oud Mosselbaaier en is nuut hier op Caledon. Ekke is besig om die spots hier round te leer ken. Stadig maar seker.
 
Top