:)
S SPARRABOS Sealiner Sep 6, 2016 #27 Beste galjoen en kraker plek in die land.....daai maat staan gedaan na sy geveg met n groot winterbeenbek.....hys vrot van die karate..... Attachments IMG-20160818-WA0004.jpg 32.9 KB · Views: 522
Beste galjoen en kraker plek in die land.....daai maat staan gedaan na sy geveg met n groot winterbeenbek.....hys vrot van die karate.....
S SPARRABOS Sealiner Sep 6, 2016 #30 my tweede huis Attachments 2016-08-13 16.14.40.jpg 18.4 KB · Views: 515
S SPARRABOS Sealiner Sep 6, 2016 #31 Laagwater wereld van groot galjoen en krakers Attachments 2016-09-06 18.37.58.jpg 44.1 KB · Views: 511
B Blackpylie Senior Member Sep 7, 2016 #33 . Attachments 10388576_981118661905482_3884817132578117701_n.jpg 42.2 KB · Views: 485
S Stefan001 Senior Member Sep 7, 2016 #34 Pieter Immelman wrote: Piet se Gat Click to expand... Regs van verongeluk sloep... Daai plek, Oh donner daar swem wille goed daar
Pieter Immelman wrote: Piet se Gat Click to expand... Regs van verongeluk sloep... Daai plek, Oh donner daar swem wille goed daar
B Bloks Member Sep 7, 2016 #36 Ons rerig gelukkig, elke liewe foto\spot is darem blerrie mooi. Beste stokperdjie/medisyne ooit!
L Lofty Senior Member Sep 7, 2016 #39 Pieter Immelman wrote: Piet se Gat Click to expand... Chops my pel ook hier op Sealine is agtersteoor daar afgeslaan Pieter,hy kon nêrens heen nie hyt net geskree "watch hier" toe kom hy..lol
Pieter Immelman wrote: Piet se Gat Click to expand... Chops my pel ook hier op Sealine is agtersteoor daar afgeslaan Pieter,hy kon nêrens heen nie hyt net geskree "watch hier" toe kom hy..lol
B Blikkiesvis Sealiner Sep 7, 2016 #40 As dit so lyk daar... Attachments IMG_0986.JPG 32.7 KB · Views: 397