your magic spot

SPARRABOS

Sealiner
Dink oom gerald stewart het al 12 optelle in n oggend gehad as die oos gaan le!!!!!het self al uit aas uitgehardlooop.....jy mag mos daar visvang maar geen aas versamel.....beenbek valley....die mosselkrakergang!!!!!!!mooier as mooi!!!!!kan net ons skepper se hand wees.....
 

Attachments

  • attachment-22.jpeg
    attachment-22.jpeg
    50.9 KB · Views: 434

SPARRABOS

Sealiner
Ouens van riversdal....heidelberg....vermaaklikheid....swellendam loop hom baie innie winter vir die nasionale vis....:)
 

Attachments

  • images-19.jpeg
    images-19.jpeg
    8.1 KB · Views: 427

SPARRABOS

Sealiner
SPARRABOS wrote:
Ouens van riversdal....heidelberg....vermaaklikheid....swellendam loop hom baie innie winter vir die nasionale vis....:)[/quotevir] daai selle manne klim en klouter daar ook......vir allerhande goed...;)
 

Attachments

  • images-12.jpeg
    images-12.jpeg
    11.7 KB · Views: 425

SPARRABOS

Sealiner
Jy kan skrik.....vir oom herrie......onthou die strandlopers was eerste daar......
 

Attachments

  • images-30.jpeg
    images-30.jpeg
    28.7 KB · Views: 426

SPARRABOS

Sealiner
Hierdie foto was na n frontjie gevat.....see was lekker aan en loop af....ook aasplek van daai swart vis.....pragtige internet foto....
 

Attachments

  • images-28.jpeg
    images-28.jpeg
    30.3 KB · Views: 424

SPARRABOS

Sealiner
Stilbaai galjoen vangers....kaapse galjoenvangers....ken daai wereld as hulle derby toe kom.....ook pragtig....
 

Attachments

  • 12668582.jpeg
    12668582.jpeg
    9.6 KB · Views: 418

SPARRABOS

Sealiner
Bye maak heuning......haal dit uit daai korf.......hier was ek vroer jare baie.....bly maar mooi....internetfoto...:)soms loop bosbokke agter oppie randjie....de jager broers daar mooi vis gevang....
 

Attachments

  • images-32.jpeg
    images-32.jpeg
    27.1 KB · Views: 423

SPARRABOS

Sealiner
SPARRABOS wrote:
SPARRABOS wrote:
Ouens van riversdal....heidelberg....vermaaklikheid....swellendam loop hom baie innie winter vir die nasionale vis....:)[/quotevir] daai selle manne klim en klouter daar ook......vir allerhande goed...;)
ou moet maar voetslaan as jy nie kontakte het.......onthou julle vir asterix ??????net ouens wat jare lank baie daar geloop het sal....:shock:...nog mooi internet foto....
 

Attachments

  • images-11.jpeg
    images-11.jpeg
    24.3 KB · Views: 415

SPARRABOS

Sealiner
Lofty wrote:
SPARRABOS wrote:
Ouens van riversdal....heidelberg....vermaaklikheid....swellendam loop hom baie innie winter vir die nasionale vis....:)

Maandag of Dinsdag hengel ek Vermaaklikheid afhangende van die weer.
sulke pragtige internetfotos.....van daai wereld.......elke hengelaar was darm al by koensrust.....
 

Attachments

  • images.jpeg
    images.jpeg
    65.8 KB · Views: 377

SPARRABOS

Sealiner
;)ook internetfoto van mosselbankfontein gekry.....mos net so bietjie terug........;)
 

Attachments

  • images-3.jpeg
    images-3.jpeg
    6 KB · Views: 371

SPARRABOS

Sealiner
SPARRABOS wrote:
Ouens van riversdal....heidelberg....vermaaklikheid....swellendam loop hom baie innie winter vir die nasionale vis....:)
hierdie is sekerlik die mooiste foto wat ek op die web kon kry.......die ou se plek is pragtig....en foto is prentjiemooi......lofty nou kan jy seker nie meer wag.....en daai ander man blackpylie wat so baie daar "ver"stap.....dit is maar die paradys......
 

Attachments

  • file.jpeg
    file.jpeg
    40.7 KB · Views: 371
Top