........juis die winter al weer...Ek en ou seerower het op die seeplaas ook al baie galjoen en kraker gevang...en baie gekuier.......dink ons was al te veel daar...
:lol:1
nou kan mens sien hoekom ou charlie ook die terminater genoem word.....arnold schwaggenager.......Charlie met sy wpinterbeenbek.....o gatta patatta...daars al erg gekuier.....ook mooie plek...![]()

.......dieselle mooi plek....op die stoep..dis darm regtig n mooi foto.......SPARRABOS wrote:
Lofty wrote:
sulke pragtige internetfotos.....van daai wereld.......elke hengelaar was darm al by koensrust.....SPARRABOS wrote:
Ouens van riversdal....heidelberg....vermaaklikheid....swellendam loop hom baie innie winter vir die nasionale vis....![]()
Maandag of Dinsdag hengel ek Vermaaklikheid afhangende van die weer.
Ek hengel op privaat grond maar dis loop afstand van Koensrust af