Wil graag een van daai monster Witsand leeries aan my hoek kry. Aan begin van die jaar was ek daar en die wind het die hele blerrie naweek stormsterkte gewaai. Het darem twee miniatuur leeries gekry.
Ek ken glad nie beespens(valsbaai) waters nie. Sal eendag graag daai wsters wil try. Ekke is maar n oud Mosselbaaier en is nuut hier op Caledon. Ekke is besig om die spots hier round te leer ken. Stadig maar seker.