Ek sal nou try om n paar fotos op te sit. Blackberry langs die see werk nie so goed vir my nie. Ek het so 2 uur gewaai. Net Stephan Ferreria van OP het nog n vis gekry. Hy het n baie goeie dag gehad. Geen ander vis wat ek gesien het nie. Oja Hannes Botha van Suid Kaap het weer n grey shark gevang. Weet nie hoe lank nie maar so 10kg.