Right Guys the Big Boys are busy playing at van de

Torch

New member
Ek sal nou try om n paar fotos op te sit. Blackberry langs die see werk nie so goed vir my nie. Ek het so 2 uur gewaai. Net Stephan Ferreria van OP het nog n vis gekry. Hy het n baie goeie dag gehad. Geen ander vis wat ek gesien het nie. Oja Hannes Botha van Suid Kaap het weer n grey shark gevang. Weet nie hoe lank nie maar so 10kg.
 

KLIPVIS

Sealiner
ja maar mixed bag van kleiner vis klink dit my , SC apparantly paar vis gekry en moontlik die dag gevat , maar ja weet maar min , dink WP net 4 vis gekry , maar ja kom ons wag vir die uitslae.
 

Bevid

Sealiner
tuna
Sealiner
3848.jpg






Joined:
Wed Feb 27th, 2008

Location:
George, South Africa

Posts:
5040

Equipment:
Double x line. Berkley braid,Colgate Dental floss for windon leader ...

Best Catch:
Double x line. Berkley braid,Colgate Dental floss for windon leader ...Bronze of 413kg, Raggie 486kg, Spotty 40kg,Tigerfish 44.5kg Groot kurper ...
Seker die manne sal n paar van daai size visse wil kry. Jy's darem flippen goed Tuna.

 

 
 

KLIPVIS

Sealiner
die manne gaan moeg wees na vandag , vrydag is hulle weer gecharge ! die kondisies gaan tough wees vrydag , groterige see en fris wind
 

KLIPVIS

Sealiner
die manne gaan moeg wees na vandag , vrydag is hulle weer gecharge ! die kondisies gaan tough wees vrydag , groterige see en fris wind
 

Torch

New member
5 min later en WP was in.

PS.Ek dink hy het die vis verloor.
 

Attachments

  • P1010803.JPG
    P1010803.JPG
    32.9 KB · Views: 311

Torch

New member
Die ou van OP KAN wade. Jy sien later net sy kop uitsteek.
 

Attachments

  • P1010799.JPG
    P1010799.JPG
    34.5 KB · Views: 304

KLIPVIS

Sealiner
met die manne so op n hoop is dit maar die ou wat 5 meter verder gooi wat die trek kry , hoekom hulle 1 m uitmekaar staan op n sand strand gaan my verstand te bowe , op n klip ander storie .dankie torch nou het ons n beter prentjie van hoe dit daar lyk.
 
Top