kitefisher
Sealiner
10 Minute,nie sleg nie Marthin
Reel dit daar by Bloemhof,jy't mos daar grootgeword.Komaan Somer.
10 Minute,nie sleg nie Marthin
Reel dit daar by Bloemhof,jy't mos daar grootgeword.Komaan Somer.Great storie,,ek lees jou plan .Lewendige Vinkie,lewendige Padda,selfde ''ethics'',dink dalk selfs paddas is meer bedreigd,lolKannie wag nie.
Lank voor die dae van kameras nog die die eerste erickson fone soos n baksteen gelyk het en jy net 2 oproepe kon maak was ek en my pa eendag so 3km suid van bloemhof by die rivier net voor dit sulk gras eilande maak.
Ons het n paar mooi heup lengte en bietjie groter gevang aan platties. Ons kon geen klein karpies aan die hoek kry vir aas nie. Ons aas was op. Toe kom iets so 20 meter van die kant af aangespartel rivier af. Dit was n swaeltjie wat in die water geval het. Ek was so 16 en het ingeswem en ta gaan haal. Ons tackle was 11ft blue marlin "shad" veselglas stokke en penn jigmasters met 16kg lyn op.
Die swaeltjie is lewendig gehaak en pa het hom so driekwart in die rivier in gegooi. Die stok op die penne gesit en ratchet aangesit en die katrol het begin skree. Die sinker het nooit eers bodem geraak nie. Die vis is dadelik stroom af. Na 20 minute het dit gaan vas le op die bodem. Stok is weer op die mikke gesit en na 5 minute het ta weer begin beweeg. Stadig maar seker stroom op. Na omtrent nog 20 minute het ons hom uitgehaal. Ek is 6ft 3 en n bietjie, en ek het die vis vasgehou met sy kop gelyk met my mond en sy stert het aan die grond geraak. Tot vandag toe wonder ons hoe groot die vis was.
Voor ons weg is by die huis het my broer nog gevra "moet ek die rod buckets saambring?" en ek en pa het gese die mense sal vir ons lag. Hy het die vis aangehad vir 5 minute toe gil hy.. WAAS DAAI F>>>K>>>>N ROD BUCKET!!!!!
Oom kite ek dink ons maak so. Ek het n plan daar vir bloemhof, weet nie van die ethics nie maar ek het n plan.
Gav its a great looking whisker,what the hell, post a proper pic again for us ou ballies with the reading glassesmine is in my profile pic...+-16kg, caught on vaal dam on a carp head

Ek is 6ft 3 en n bietjie, en ek het die vis vasgehou met sy kop gelyk met my mond en sy stert het aan die grond geraak. Tot vandag toe wonder ons hoe groot die vis was.
Wishfull thinking DeonYou guys will make me hook the boat this afternoon.
It is such a lovely autumn day......
Hier kom nog groot koue,maar moet nie dat dit jou onderkry nie.
Yo brian my dad and I are planning another trip to bloemhof soonish you wanna come with?Thanks Deisel! Can't get enough of catching our most magnificent fresh water species. Got this one on the orange, also weighed 18kg. I need to break the 20kg barrier this summer. I guess I gotta get to Bloemhof or the Orange again.
SA's most underrated freshwater predator.So true, they do give a decent account of them selves.Yo Ignobilis and Exavier,great specimens there.Strange that the only freshwater fish that can actually jerk you off a boat,or tow you around on the water,and really give you a stretch from the bank,is sometimes sneered upon.
Long live the Catfish,SA's most underrated freshwater predator.