Brakkanjan, ek sê altyd dat n PB se size nie saak maak nie,dis die ''benchmark'' vir elke ou persoonlik om te probeer verbeter.Geluk met daai mooi een van jou pa,en ek is seker jy gaan jou PB klop hierdie somer.
Oom Fanie,lol,net so terwyl arme Ryan so ver weg is van die tegnologie,gaan ek maar namens hom weereens die ''gewraakte'' ''Mona-Lisa'' plaas namens hom.Dalk is dit nie eers sy PB nie,maar dis defnitief sy ''most viewed'' een.
p.s. Het al self meer kringe as in Knysna se bos om n anker gery met n MinnKota om wegtekom van so lang dun bedryf wat blykbaar moeg geswem was en n bietjie op die deck wou kom kuier het.Lyk nogals komies ,veral as die anker tussen die baie klippe vassit soos daar by Lumana (Baviaans-krans)