lets see your PB catches

Fanie

Sealiner
Die' een het ons laat gaan... daar's nogal verbasend baie pofadders.
 

Attachments

  • Bloemhof6.jpg
    Bloemhof6.jpg
    29.2 KB · Views: 574

Fanie

Sealiner
So lyk dit na' een van Blemhof se storms.  Dis Philip se slaapsak op die voorgrond, dit het uit die tent gespoel, en die pienk 'ding' net bo regs daarvan is die wit handoek wat sy vrou vir hom ingepak het.

Ons was tydens die episode bo in die Vetrivier.  Die weerlig het omtrent on senuwees gedaan gehad, ons het 'n skeur in die wal van die rivier gekry en die bote daaronder ingery.  Daar was darrem bietjie beskerming van bome ook.

Dit was nie veel pret nie, veral nie as jy weet jy gaan nat slaap nie ;-)
 

Attachments

  • BH6.jpg
    BH6.jpg
    58.9 KB · Views: 576

Skuimkop

Sealiner
Die' een het ons laat gaan... daar's nogal verbasend baie pofadders.
Liewe :cens kan jy dink hoe vuil jou waders binne sal wees as jy van die oewer af in ge-wade het en jy sien so outjie so naby aan jou?
 

MarvelousMark

Senior Member
6.8kg caught on crucial 7' medium action rod, citica reel, 12lb line, bait that did the dammage..? green pumking horny toad...

Witbank Dam.

Was my first on art lure and i gotta tell you when your expecting to catch a +- 1kg or so bass and one of these takes your line for the first time..He he.....


SPLENDID...!!!
 

Attachments

  • DSC00940.JPG
    DSC00940.JPG
    29 KB · Views: 570

kitefisher

Sealiner
Marthin wrote:
Oom Kite... kan ons dan nie n plan maak vir n mona lisa social nie??

Oom se,,,,lol,Ek is verbaas dat Ryan nog nie sy ''Mona Lisa'' hier gepost het nie.Vir die wat nie weet nie,sy was n monster wat hy in die Oranje gevang het op n Salmo slider .Sy was so gereeld gepost dat ons haar naderhand die ''Mona-Lisa '' genoem het.Ek is seker sy sal binnekort haar opwagting maak.lol

:wfishLekker suur druiwe,
 

Fanie

Sealiner
kan jy dink hoe vuil jou waders binne sal wees
Ek en die poffies (nie poefies nie) het 'n verstandhouding. Ek los hulle uit en hulle los my uit.

Ek het een keer 'n wit ding op die kant gesien le, en by nadere gesien dis 'n volstruis eier. Hy is hier in die sitkamer erens, maar ek moes om twee poffies loop om die eier te kry. Dis net om die draai van Zandveld se area waar so baie ouens vang !

Moenie sawens sonder lig daar rond drentel nie ! Daar steek lang spykers uit daai ouens uit as jy op hom trap.




Ek het nie geweet Ryan het al 'n baber gevang nie. Dit moes seker 'n mielie gewees het - beginners luck of so iets. Laas toe ek gehoor het het hy nog gesukkel om 'n tiervis uit te kry en dit in die hartjie van tiervis wereld. Ryan, ons vang hulle sommer hier in Harties as jy net eers weet hoe' :-D

Lyk my sedert hy moderator geword het praat hy nie met ons plebs nie ;-)
 

Brakkanjan

Senior Member
Hier is my PB Baber, nie baie groot nie maar hoop die volgende een in die komende Lente is sy Oupa ;)

 

Kruger-Plaas 2009 baber gevang op hoenderharte.
 

Attachments

  • S5002009.JPG
    S5002009.JPG
    63.9 KB · Views: 529

Brakkanjan

Senior Member
Hier is my Pa se Baber op 'n Platanna ook 2009 gevang in die Koepel by die Vaalrivier. Baber is nie geweeg nie.

 

Op die plaas het die eienaar 'n dam gestoot wat gevul word met fonteinwater. Vis word daarin vrygelaat en soms sien jy die visarend wat kom kos haal as jy gelukkig is ;)


Dit is nie die Oubaas se PB nie, hy het in die 1980's 'n 18 kg uit die Vaalrivier gehaal wat gevang is met 'n dooie Vinkie wat hy opgetel het en gebruik het as aas. Ek sal die Foto soek en scan.
 

Attachments

  • PHTO0014.JPG
    PHTO0014.JPG
    55.3 KB · Views: 531

kitefisher

Sealiner
Brakkanjan, ek sê altyd dat n PB se size nie saak maak nie,dis die ''benchmark'' vir elke ou persoonlik om te probeer verbeter.Geluk met daai mooi een van jou pa,en ek is seker jy gaan jou PB klop hierdie somer.

Oom Fanie,lol,net so terwyl arme Ryan so ver weg is van die tegnologie,gaan ek maar namens hom weereens die ''gewraakte'' ''Mona-Lisa'' plaas namens hom.Dalk is dit nie eers sy PB nie,maar dis defnitief sy ''most viewed'' een.

p.s. Het al self meer kringe as in Knysna se bos om n anker gery met n MinnKota om wegtekom van so lang dun bedryf wat blykbaar moeg geswem was en n bietjie op die deck wou kom kuier het.Lyk nogals komies ,veral as die anker tussen die baie klippe vassit soos daar by Lumana (Baviaans-krans)
 

Attachments

  • Ryan1.jpg
    Ryan1.jpg
    60.5 KB · Views: 526

Marthin

Sealiner
Het geweet dit sal nie lank wees nie.....Die man het tot vandag toe nog nie n woord gerep oor wanneer ons n plan kan maak nie.

Nou daai is die klas kerels waarvoor ons n social kan hou!!!

Ek voel Bloemhof se grootstes is so 2-3km suid van die damwal in die rivier self. Anders as die dam leeg is en die voels loop so daar op die eilande rond....
 
Top